Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. subie

    Please assist with purchase of first bike (190L vs CRF300L)

    Ek weer kan nie verstaan as jy die 300 L kan bekostig hoekom jy n 190 of 150 sal vat. Hulle is aldrie klein bikes. Klein bikes is n ander mindset en moet jy regtig die klein bike ry geniet. Ek hou van langpad ry op klein bikes weer
  2. subie

    For Sale Honda CT 190 for sale

    Sorry friend decided to keep my little bike
  3. subie

    My kleinboet took a tumble in Lesotho.

    ek en Patrick is omtrent ewe oud,selfde era in die bats gewees ens. Ek 1977 RIV Patrick
  4. subie

    CBR 600 F2

    38000 km on the clocks if it is the original clocks
  5. subie

    CBR 600 F2

    Young guy was abusing it a decade ago. Popping wheelies etc. my friend was given the bike for free by a family member. Compression test was good and motor sounds ok apart from the timing chain issue. Ordered the chain and tensioner today from honda dealer in william moffet rd Tensioner will come...
  6. subie

    CBR 600 F2

    Dankie Sidetract. Presies die tensioner wat uit die bike kom. Ek vermoed die ketting was al gerek en het hulle die chain tensioner so 5mm opgebou met welding om die slack opteneem
  7. subie

    CBR 600 F2

    My ou bike pel hier op die plasie waar ek bly het n CBR 600 wat seker al 10 jaar in die skuur staan. Ek het besluit om die bike weer aan die gang te kry. my moer af gewerk om die carbs skoon te kry. Hy loop en idle mooi nou maar ek kan hoor hy kort n nuwe cam chain en tensioner.Sien daar is al...
  8. subie

    Help: son wants scrambler, dad knows nothing

    Kyk watse bikes sy tjommies het en maak seker jy kry iets net vinniger vir jou seun. n Bike nie met te veel tierlanteintjies aan wat kan breek met elke val nie
  9. subie

    LIGHT Bike, like a CT Honda??

    hulle is 63 K nuut nou
  10. subie

    LIGHT Bike, like a CT Honda??

    Sorry weet self nie Petri
  11. subie

    LIGHT Bike, like a CT Honda??

    Sal nie fout maak met so n fiets nie. Ek geniet myne baie.
  12. subie

    The CRF300L thread

    myself het ek altyd 2 bar gery voor en agter. As ek kalahari sandpaaie gery het het ek bietjie afgeblaas 1.8 bar voor en 1.6 agter maar op alle ander paaie 2bar.
  13. subie

    Goldwing with attitude !

    Pretty but nothing more than a mancave ornament. Een Goldwing opgefok
  14. subie

    A TT500, a CRF300L and 43 years that separate them

    Ek kan sommer n traan stort as ek daai GPZ 1100 B1 sien. Dieselfde kleur as myne ek kan nie meer onthou watse 4 into one pyp ek op myne gehad het nie. Dink dit was n groot keel Bazzani gewees. Later weer so n GPZ gehad in my lewe. Baie pret met hulle gehad. Polisie het die main straat 2 uur die...
  15. subie

    A TT500, a CRF300L and 43 years that separate them

    Great thread so spyt vandag ek het nooit fotos in my jeug gevat nie. Ek smile altyd as die ouens bespreek vandag hoe n mens nie langpad 2 op met n 500 kan toer nie.
  16. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    pos maar net n foto van my plaasbike wat ek opgebou het oor n paar maande die ou DT 175 H. n 1980 model.Dit was n struggle gewees maar heel tevrede hoe hy uitgedraai het. Wat my nogal verbaas is die performance wat die dingetjie het. hy fokkof vir n 175 cc . Ek het jare terug as jongman n YZ490...
  17. subie

    Fugly JNR

    My eerste nuwe bike was n KLR 250 in 1979 of 1980 gekoop. dave estment was nog die salesman. Hele paar keer met hom tussen PE en kaapstad getoer
  18. subie

    Old forum nostalgia pictures

    disc brakes so should not be any problem
  19. subie

    What makes a good farm bike?

    Bike shop in die kaap naby die hawe soos mens inry vanaf Saldanha. jammer naam ookal vergeet. Ek is seker bloem se bike of accessory shops sal het. Kan glad nie onthou hoeveel dit gekos het nie.
Top