Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. subie

    What makes a good farm bike?

    my handguards. Weet nie waar nie ,wou net wys die zetas pas en is sterk
  2. subie

    What makes a good farm bike?

    Ek sal foto opsit van my 190 se handguards netnou
  3. subie

    Old forum nostalgia pictures

    Anybody know how GundaGunda is doing?
  4. subie

    Old forum nostalgia pictures

    Nee ou vriend van my
  5. subie

    Old forum nostalgia pictures

    Die foto van Beertjie laat my nou nog lag. Hy het dik babbelas opgedaag vir die trip na die den toe. Kon net die glas cream soda met n bewerige hand afsluk by n bar oppad den toe
  6. subie

    Old forum nostalgia pictures

    was vir my ook baie lekker regte adventure trippe. Wat ek egter die meeste onthou is hoe erg koud dit was. Ja daai trip het n paar ouens sleg geval. Ek onthou Hinksding en sy span moes pasiente vervoer tot laat in die nag. Ek het skielik oud geraak en sal glad nie eers meer probeer om sulke...
  7. subie

    Old forum nostalgia pictures

    Ek pos n paar fotos van n klompie jare terug
  8. subie

    Old salt DR650

    RIP Wouter
  9. subie

    What makes a good farm bike?

    Ek het so n fietsie. Het hom al so 3 jaar dink ek en hy staan nou op 15000 km. Vir my n baie lekker klein bike. Ek probeer myne nooit bo 100km/h ry nie. Hou hom op die langpad so by 90km/h.Op die langpad kry ek 37km per liter. Hier in die dorp kry ek 46.5 km per liter.
  10. subie

    New Xpulse Owner

    Congrats Jade
  11. subie

    What makes a good farm bike?

    My plaasbike wat ek opgebou het. DT 175H 1980 model. Maak hom seker klaar die einde van die week na n maand en n half.
  12. subie

    Fuel starvation... sputtering

    Never seen a Honda motorcycle dealer in Vredenburg
  13. subie

    John McGuiness. They don't make them like this anymore.

    The mental toughness for me is just astounding
  14. subie

    The forgotten pleasure.

    Ek dink van julle oordryf die cyclist probleem In 48 jaar biking nog nooit n probleem met cyclist gehad Like om die ouens op die pad te kry
  15. subie

    The forgotten pleasure.

    Wou se dit lyk bietjie soos my DT175 H wat ek nou besig is om op te bou as plaasbike. Het alles nou so glo ek sal nog so 2 weke aan hom peuter
  16. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    Net n update. Het toe darem die parte gekry wat ek so gesoek het. Carl Davies gaan my crank weer aanmekaar press en oplign. Het noual 7 keer van anderkant Uitenhage gery PE toe en glo ek gaan nog n paar keer die trippie moet doen. Voor suspension ,nuwe tyre,steering head bearings,wheel bearings...
  17. subie

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Was weer by yamaha extreme vandag. Ja hy is nie so vet nie meer hoog moet ek herken. Pragtige masjien
  18. subie

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Was laasweek by Yamaha Extreme in PE. Eerste keer n T7 in lewende lywe gesien en langs die bike gestaan. Pragtige masjien maar ek was teleurgesteld. Al wat deur my kop gegaan het was dit is n vet bike.
  19. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    Het jy al by hulle iets bestel Sidetrack ?
Top