Ek gaan die avontuurtjie aanpak en self my big end bearing vervang. Crank split etc
Hier is n 20 ton press, verskeie draaibanke wat ek sal gebruik om die twee helftes van die crank weer mooi op te line met dial indicators ens
Sal n paar pics hier pos as ek dit doen dat die ander ouens kan sien...