Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. subie

    Biker Down- how does it affect you?

    Sorry to say it does not affect me at all. Never did. Unless I know the person killed personally.
  2. subie

    Wanted Suzuki GS1000

    I would def ride that long distance at a lekker relaxed pace. Very nice
  3. subie

    Has your bike ever left you stranded on the trail ?

    In 47 years of biking none of my bikes left me standing with a breakdown next to trial or tar road. Had some falls and flats but never a breakdown
  4. subie

    For Sale Honda CT 190 for sale

    Hel sou darem graag my GPZ 1100 B1 weer wou gehad het.
  5. subie

    For Sale Honda CT 190 for sale

    My little honda 190 is for sale. R45000. Non negotiable. The bike has got 11500 km on the clock of which 9000km is long distance kms No joy rides or test rides. You ride it when you have bought it. Bike in very good condition.All papers are in order. I just came back from a 4500km trip. The...
  6. subie

    Toti to Ctown

    Het gister van Kommetjie gery tot op Gamtoos voor PE Omdat die brug by Botrivier op die N2 weggespoel het het ek beplan om so Gordonsbaai , Kleinmond, Hermanus, Stanford om te ry. 02H30 weg in kommetjie. Net buite Gbaai is daar n road closed sign wat ek maar net verby ry. Nog so 10 km verder...
  7. subie

    Unlucky me and my ATAS

    Saw the problem immediately Some might say we didn't tie it right, sure, but I had three engineers with me and can assure you that quality checks were in place.
  8. subie

    First bike that made you stop and stare ?

    For me it was the Honda Benly 110cc
  9. subie

    Another one, why?

    if one can afford it and has the skill and courage then why not . Big thumbs up from me
  10. subie

    Ok what’s the deal with chain tension?

    As ou biker is ek baie lief om bikes te kyk. Sien ek n bike erens staan dan kyk ek en my oe gaan altyd ketting sprockets en tyres. Dan weet ek presies watse ou die bike ry Vergeet van n manual om n ketting te stel. Mechanical feel is die ding. Weet nie almal het mechanical feel nie dan moet mens...
  11. subie

    Ok what’s the deal with chain tension?

    2 - 5mm is much to tight for me
  12. subie

    N2 ( BOT RIVER)

    Ek ry volgende week vanaf Kommetjie die N2 PE toe op my klein bike vir eerste deel Durban toe. Sit ook en komkommer hoe gaan ek die Botrivier disaster mis ry. Wonder of ek Hermanus dan Stanford op die R326 net voor Riviersonderend weer op die N2 kan ry. Enige advies?
  13. subie

    Toti to Ctown

    Iets interresant. Die klein perdekrag bike is baie lig op ketting,sprockets en tyres. Op 9600 km en het nog glad nie nodig om ketting te stel nie. Voor tyre het ek vervang van vol knobbly na n meer 50/50 tyre. Net oor knobblies baie oneweredig afgeloop het. Nog niks valves of iets gestel nie...
  14. subie

    Toti to Ctown

    Vandag bietjie maintenance vir die trip terug Amanzimtoti toe. Oil change , nuwe sparkplug , nuwe voor tyre en bietjie skoonmaak ens. Sien uit na die trippie terug met my skoetertjie.
  15. subie

    Center Stand for a Xpulse.

    Ek het my klein Honda CT190 n week gehad voor ek agtergekom het hy het 2 sidestands. Baie handig vir my. Maar ja die paar kg gaan nie n verskil maak nie. Kry jou centrestand
  16. subie

    Where my biking started - race rep 400's - the GSXR and a shed ... now VFR

    Baie mooi werk. Kap mense nie meer gaskets uit met n 12 spannertjie nie?
  17. subie

    Adventure bike difference from 1973 to 2016.

    And how spoiled we riders have become
  18. subie

    Toti to Ctown

    Net dankie se vir Superfoxi wat my gehelp het met die paar goed wat ek nodig het. Afhangende van die weer ry ek hier weer terug Amanzimtoti toe die oggend van die 13de Oktober
  19. subie

    Rain in the Richtersveld and refloating the SAS Wildehond

    daai pad op die bokant van gaganna pas ry ek glad nie as hy nat is nie. Kliphard en so glad soos snot
  20. subie

    Umtata

    Just rode through there about 3 weeks ago on a Wednesday middel of the day. Had no problems on my small bike. I think on fridays and saturdays the center of towns could be packed
Top