Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. subie

    Toti to Ctown

    Net n paar pics. Het nie veel gestop vir pics nie
  2. subie

    Toti to Ctown

    Al 21 Aug by my bestemming in Kommetjie aangekom. Ek het maar so beplan om nie in die reen te ry maar het die laaste dag van gamtoos na kommetjie 3 keer natgereen en droog geword :) My skoetertjie het baie lekker geloop en het ek so 90km/h probeer handhaaf. Totale trip af was 1830 km one way. Ry...
  3. subie

    200mph with pillion?

    Nou nie 200mph nie maar ek het gereeld 220km/h geslaan met my vrou agterop
  4. subie

    Toti to Ctown

    Eerste dag 830km gedoen. 3 uur die oggend tot 4 uur die middag. Van port shepstone tot by kokstad sopnat gereen in die donker met dik mis ook nog Regtig kak begin vir my trippie en was ek omtrent verkluim. Vanaf so 10 uur was ek droog gewaai en was die res van die trippie heel enjoyable. More...
  5. subie

    Toti to Ctown

    My trusty steed met my high tech luggage rack vir my 35 jaar oue duiksak. Reg vir woensdag oggend. 190cc van fuel injected fury. 90km/h al die pad
  6. subie

    Small bikes and long rides.

    Any bike that can do 120km/h on the open road I just cant consider as a small bike ride
  7. subie

    Small bikes and long rides.

    Was that Mike Theron?
  8. subie

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Op een van die verneukpan trips het iemand van daai area met so enetjie saamgery daar van Loeriesfontein na die pan. Baie lanklaas so ene gesien
  9. subie

    XTZ 600 Start Issue

    Remove the plug. Plug it into plug lead. Press plug against engine. Ignition on and hand kick start engine. Preferable inside garage with lights off and you should see clearly if there is spark or not
  10. subie

    Toti to Ctown

    Ek dink nie ek het veel guts meer nie. Dit gaan meer oor tyd. Meeste ouens sal wil gatskuur vir n klompie dae op wat ookal bike hulle het maar het net nie die tyd nie As pensionaris het ek niks commitments wat my terughou nie. Ek het miskien minder tyd as wat ek dink maar kan doen met die tyd...
  11. subie

    Best oil

    Castrol Actevo gets my vote also.
  12. subie

    Dipstick smells like Petrol (34L XT 600)

    Ek sou net n oil change gedoen het en die bike gaan ry het. Onthou om stop kraan toe te maak . Vernaam as jy weet die bike gaan vir maande staan.Hoe is jou batt na so lank staan? Ken myself en ek sou kyk na needle en seat ens Het ook n 34L lank terug gehad en ongelukkig nie van die bike gehou...
  13. subie

    Toti to Ctown

    Ek het ook altyd n bottel Multana soetwyn by my.Vat sommer n paar slukke so uit die bottel. Het eenslag so 10 uur die oggend n hardnekkige papwiel op n kalahari sandpad gehad. Niks water by my net die bottel soetwyn gehad op die vrek warm dag. Amper gevrek van die dors :cool:
  14. subie

    Toti to Ctown

    Sommer net n tip vir die nuwer adventure riders. Vir die ou manne sal dit ou nuus wees. Koop vir jou een van die aluminium ou mens kierries wat kan verstel. Sny hom af op lengte wat jou bike sal pas. Baie handig wanneer jy n papwiel kry Hier staan my ou XT op so n afgesnyde kierrie terwyl ek...
  15. subie

    Toti to Ctown

    As jy n indoor oefen fiets het. Plak hom voor die TV en begin so 2 weke voor die trip rustig elke aand so 10 min te trap. Die idee is nie die oefen nie meer jou gat begin gewoond raak. Oefen op die trapfiets sommer ook om jou rug postuur elke paar min te verander. Onthou rustig.
  16. subie

    Toti to Ctown

    Klink vir my reg
  17. subie

    Toti to Ctown

    Ek kry niks pyne nie. Ek vermoed party mense sit dood op die bike tot hulle gat en bene seer is. Ek skuif rond op die bike en probeer seker maak daar is bloedvloei tot in my voete en niks senuwees wat dood knyp nie. As jy wag tot jou gat eers seer is dan is dit te laat om te begin rondskuif of...
  18. subie

    Toti to Ctown

    My trippie af Kommetjie is nie regtig n hardegat ry nie. Ek ry maar so kuier kuier af kaap toe oor 5 dae. Stop by ou vriende ens. Party wat ek meer as 10 jaar laas gesien het. Hulle se vroeer jare het jy by ons gestop met n klomp drank nou stop jy met n sak pille :-)
  19. subie

    Toti to Ctown

    Ja ek huur n kamer by familie ktmmer
Top