Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. subie

    Toti to Ctown

    Nee 800km is nie so n lang dag vir my nie. Ek is reg vir Riebeek Oos vir die eerste dag
  2. subie

    Toti to Ctown

    Jammer vriend maar ek gaan house sit vir my sister hulle in Kommetjie.Hulle vlieg UK toe vir n paar weke. So kan nie weggaan vir die diere se onthalwe. Gaan nie hierdie keer by Saldanha omgewing uitkom nie
  3. subie

    Toti to Ctown

    Sal beslis my vordering pos hier met n paar fotos elke dag
  4. subie

    Toti to Ctown

    Ek is een van daai gelukkige mense wat nie gatseer sommer raak op die langpad nie. Baie keer klim ek nie eers af as ek petrol ingooi. Maar het n jaar laas langpad met my skoetertjie gery. Ek probeer om nie die klein engine bokant 110km/h te vat as ek iets verbysteek. Res van die pad hou ek so by...
  5. subie

    Toti to Ctown

    Dankie Bear en Vis Arend. Lyk my my Kokstad waypoint was nie op die pad maar so n ent in die veld in langs die pad of is daar n dubbel laan en is my kokstad waypoint in die verkeerde laan. Dankie nou is die eerste dag prentjie heelwat beter . 800km is heel haalbaar maar 1050 sou taai wees
  6. subie

    Toti to Ctown

    Dankie Arend sal gou gaan kyk en die fokoppie regmaak
  7. subie

    Toti to Ctown

    Pos asb daai Pos asb daai 800km file dat ek kan sien waar ek verkeerd beplan
  8. subie

    Toti to Ctown

    Dankie Dankie Woody
  9. subie

    Toti to Ctown

    Netso 1020 km op die roete. Kan nie sien hoe ek 200km kan spaar nie behalwe as ek kan ry soos die kraai vlieg :-)
  10. subie

    Toti to Ctown

    So lyk die beast op die langpad
  11. subie

    Toti to Ctown

    Leaving on 16 Aug with my CT190 for a ride down to Kommetjie 1st day from Toti to Riebeeck East is 1050km which is a bit much but going through the Transkei not really places to pitch my tent Morning of 18 th just a short hop from Riebeeck to Uitenhage about 160km Next stage is from Uitenhage...
  12. subie

    Hero Xpulse 200

    Ek vermoed die Xpulse 200 is n basiese copy van my klein Honda 190cc Ek het verlede jaar 4300km trip gedoen en vertrek nou weer 16 Aug op n oor die 4000km trip vanaf Durban af kaap toe. Ek probeer my spoed hou by 90km/h. Snaaks my petrol verbruik is om en by 36km per liter op die langpad en so...
  13. subie

    Sold Yamaha XT550 for sale in Barrydale, WC

    My droom bike hier vroeg tagtigs gewees
  14. subie

    New Member - Lance Faul

    Ons was as kinders saam op Richmond kaap op skool vroeg sewentigs. Sover ek weet is Jan n kunstenaar oorsee het ek later gehoor
  15. subie

    New Member - Lance Faul

    Lance jy is nie dalk familie van Jan Faul nie. Hy behoort al vroeg sestigs te wees. Skoolmaat van my gewees
  16. subie

    Yamaha DT 175 - What are they like?

    Nooit n DT 175 gery nie maar altyd van hulle gehou. Eerste woord wat opkom by my as ek DT175 hoor is tough. Net my persepsie
  17. subie

    Where has your XPulse taken you today?

    DieselDawie. Wanneer jy tyd het kan jy vir my neerskryf watse tyres jou Xpulse op het asb. My XR190 gaan binnekort moet tyres kry. Gaan onder in die kaap eers tyres opsit as ek in Aug afry
  18. subie

    Lowering a XR 190?

    My apology Mayhem. I tried last night to find the lowering link. Opened the boxes I thought it would be in but no luck. I do not want to open every box . Will just be chaos. Sorry again for wasting your time
  19. subie

    Lowering a XR 190?

    Hello Mayhem. When I bought my XR 190 it had the proper honda lowering link fitted. I got the standard link with the bike and refitted it. I have the lowering link packed in a box somewhere. Just moved. I will try and find it and you can have it if I can find it
  20. subie

    My little honda CT190 needs tyres

    Ou foto met die XT660R nog. Seker so 2013 rond geneem net gepos oor die tyres agterop saamry storie. Die CT190 honda het ek al amper 2 jaar dink ek
Top