Chris, daar val die legkaart nou mooi in plek. Het nie geweet daai pad Aus toe was geteer nie. Baie dankie. Daai video van @mother was great. Hy wys sy roete, die lekker ry, en ook die oornag plekke. Daai Biltong plaas gaan ek beslis ook besoek.
My lus hang nou behoorlik uit vir daai stil paaie...