Bitter hartseer - maar tog nie verbasend nie! Alles, maar alles in die land lyk so, maar die dinge wat mens nie kan sien nie soos moraliteit, water en riool suiwerings aanlegte en natuurlik die Staatskas, lyk nog baie slegter!! Wonder altyd of die "Ja-stemmers" nou verbaas is... lol!