So ñ bietjie terugvoering oor die Klr.
Die fiets is afgelewer,het moeilik gestart en vrot getrek,die eienaar het genoem dat die fiets lank gestaan het.
Haal toe maar die carburator af (Dr Klr het eintlik gesê ek moet wegbly van die tipe herstelwerk af :imaposer:)
Eintlik baie skoon binne en maak...