Met die afdraai sien ons n uitroepteken "!" en close road bord, WHAT??? Wel dus n ou bord, ons vat n kans en stoot verby, n vals alarm gelukkig.
Gysmanshoek, wat kan ek sê van die pragtige pas. Dus my 2de keer oor hom maar van die teenoorgestelde kant, 2jr gelede was dit van Herbertsdale se kant...