Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Ry tussen Isidenge en Nabakyu State Forrest deur na R346 "Stutterheim / King Williams Town pad", het dit op vorrig foto verkeerd op gesit as R364 jammer.
  2. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Oor Dontsa Pas, n pragtige pas, kort en eindig bo waar die plantasies begin, die reuk van pine is oordonderend maar vars. Wanneer jy Gugu dam sien in die vêrte draai ons regs net verby Umfulane State Forrest en in rigting van R346.
  3. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Oor Red Hill Pass, n nice lekker wye draaie pas, hier en daar n pothole veral op Keiskammahoek se kant wat versteek was, mooi kyk veral as jou oë afdwaal oor die landskap. Hier is dit groen, hul kry defnitief meer reën hier as die pad waarvan ons gekom het. Sien daars ontwikkeling in...
  4. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Breakfastvlei pad na Debe Nek, weereens zinkplaat pad, wees net op die uitkyk vir beeste, boerbokke en onpadwaardigevoertuie. Op Debe Nek gestop vir n breuk en van daar regs op R63 en links op die R352 na Keiskammahoek via Red Hill Pass.
  5. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Van Rivier tot waar die pad by die Breakfastvlei aansluit draai ons regs vir 6km en links 30m en weer regs vir 6.5km tot voor n hek met n "moerse" slot recalculate route terug Breakfastvlei pad toe en links na hek by Breakfastvlei. Wanneer ek my roete uitsit kyk ek kaart van bo, as dit op n...
  6. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Nogsteeds in die Double Drift Game Reserve, verby ou Fort gery als nog mooi en nou op die bekende Vis Rivier laag water brug, gestop vir kiekies en n waterbreuk.
  7. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Now the fun begins!!! Stofpaaie begin nou, regs op Commitees en dan links na Double Drift Game Reserve deur Bucklands. Moet net sê die Bucklands manne skraap hul paaie en wow, mooi pad oppervlakte, het wild gesien en spekboom blom goed. Laastens die hek wagte is baie gaaf en behupsaam.
  8. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Ghramstown via Ecca Pas, lekker draaie om te vat maar bitter gevaarlik, ek raak nooit mak of wil cowboy wees om te kyk hoe laag of vinnig ek my bike deur die draai kan druk nie.
  9. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Ons was lekker vroeg 07:45 op Ghramstown by die Wimpy vir breakfast, 1st keer wat ek voor die plek stop met min mense daaityd van die oggend in sug. Laat weet gou vir JMOL waar ons op roete trek en daarna maak ons die  ysterperde se tenke ook vol vir die pad verder
  10. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    N2 na Ghramstown, groen "groen droogte" maar dink hul kort nog n klomp reën, pad is pragtig, verveeld maar vinnig en ontspan voor die grondpad uitdagings kom.
  11. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Uit Paterson ry ons op die Stofpad R342 verby Shamwari Game Reserve na die N2 waar ons links draai na Ghramstown. Pad oppervlakte is maar "zinkplaat " pad is nogal besig en van korte duur voor ons teerpad slaan, plan is om verby al die algemene of bekende paaie te kom vir die nuwes, ek kom net...
  12. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Op die R342 sien ons n klomp wild op linkerhand van die Addo Olifant Park " Zebras, Elande, Rooi bokke" waarvan die getal vlak varke by verre die meeste was, so sluit die pad by die N10 aan op Paterson waar ons die res van ons groep optel. Die manne maak grappies en hier sien ek my maagspiere...
  13. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Middag WD's, verlede Saterdag was ons jaarlikse Slumdogs Old Thomas River Bash,  gaan so kort RR gooi oor ons trippy na OTR, kuier op OTR en terug huis toe. Wat is tyd, iets wat kosbaar is en om vir als in jou lewe tyd te maak kos beplanning, wel ek het al die heel week hier en daar tyd afgeknyp...
  14. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Middag, groot plesier Shaun  :thumleft: my eie koffie langs die pad proe ook net beter.
  15. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Baie dankie vir jou reelings, soos altyd n lekker kuiertjie gewees. Mooi week vir die WD's sien julle in 2021.
  16. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Môre WD's, gn roete tye so bietjie vervroeg na 06:00 uit Kirkwood, Paterson 06:45, dan van daar R342 na N2 Ghramstown want omdat ons n hele paar bikes gaan wees wil ek nie tyd vermors op bekende paaie naby huis te ry eerder tyd gebruik op nuwes en ook stop tyd word in ag geneem. Ons behoort om...
  17. Difflock

    **Thumper Bash: 27 - 29 November 2020** Yes it is happening!!

    Memories is gemaak for life, daai biere op Swartvlei net so goed afgegaan na n lang dag se rit.
  18. Difflock

    **Thumper Bash: 27 - 29 November 2020** Yes it is happening!!

    Môre, Ingelsman op die in souvenirs afgekom, laat mens vêr terug dink aan my 1st XT Bash, wat n awesome tyd en trippy saam Jupiter gewees. Mooi week chaps.
  19. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Dankie mater, bly jy kom OTR toe, ons het bietjie opvang werk. Baie waar wat jy nou praat ivm ligte, het gesien in die VSA Led conversion kit maar in dollars dus nou hoofligte nie spots.
  20. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    :imaposer: goeieste jammer daaroor die GRT kuier sal defnitief n punt daarvan maak volgende keer om te kom in loer, jou so lanklaas gesien. Praat van kudu's, was in my agterkop of ek van hulle gaan tee kom. Vaderland laat jy my nou skater lag met die baard, die Ingelse praat van "a change is...
Top