Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    Uit Willowmore op die N9 rigting Aberdeen voor Beervlei dam op linkerhand neem jy die R306 na Rietbron, n mooi pad, pasop net so 20km voor Rietbron is dit daai skalie grys wat punchers gee maar na 10km raak dit weer weg. Dit raak effe warmer maar nie so dat hy van jou warm klere kan ontslae raak...
  2. Difflock

    "Loepie" to 10th Thumper Bash 2022

    So breuk die dag van 5 Aug aan, a long time coming for the 10th Thumper Bash at Koedoeskloof Ladismith and looking forward to a awesome kuiertjie with friends. Ons "myself, Engelsman en Skaapkop" trek weg uit Kirkwood skyns na 6, dus nie te koud 15 grade en slaan teerpad na Willowmore vir n...
  3. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    So ry ons na Rietbron en so soek ek n plekkie vir ontbyt ons almal lekker dun om die middel lyf, kyk altyd uit vir n spot met n scenery. Ons trek af en nuttig gestraand se orige steak, smeer kaas, beskuit, wors, snack biscuits, rooster brood en spoel dit af met n fiter koffie'tjie. Daarna stoot...
  4. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Na n heerlike nag se rus word ons gegroet met n pragtige son opkoms, Bennie vang dit vir ons vas om te deel. Ons drink n koffie op die dek wat oor die kloof kyk en hoor net mooi niks, doodse stilte, neem in want dit gaan van korte duur wees tot ons na die werlikheid terugkeer. Ons pak die...
  5. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Sien ek't nog so twee"tjie maar nie van die huis dit mis gekyk. Neem aan die pad wat split gaan na daai huis? Merino huur Koos die huis uit?
  6. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Wow Merino, dankie vir die deel, onbeskryflik mooi.
  7. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Hello Chris, jong ek het nie n half geboude huis gesien nie maar wel die vol dam " Damfontein se rivier" op linkerkant , dit moet op die regter se koppie gewees het en dit sal oor n groot stuk aarde uit kyk.
  8. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    So na n uur draai ons regs af op die Leeu Gamka pad vir 2 km en ry in by die plaashek Tamboershoek. Ons book in, kry genoeg hout vir die koue en natuurlik vir die geseligheid tot laat aand. Daar word gekuier tot die laaste houtjie uit gebrand het, die lemmenatjie gee saligheid en toe skyf ons...
  9. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Ons trek af vir bene rek, water drink en net bietjie gesels, n trippy is van samesein om memories te maak vir die oudag "klein kinders se slaap stories" Ons brandstof vlakke van my S10 en Oom Boetie se XT660 tenere lê aan die lae kant, ons gaan nie Oukloof Pas deur ry en Beaufort Wes môre haal...
  10. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Net na ete toe swaai ons na 5 km links van die R381 rigting Loxton die Sakrivierpoort pad. Wow chaps, n bucketlist paaitjie dié, R381 na Fraserburg, jy sal nie teleurgestel wees, n hidden gem soos die Engelsman sou sê. Ek gooi baie kiekies, dit sal jou nie die ware prentjie wys maar wel n idee...
  11. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    My mede ridders weet al dat kos of koffie maak langs die pad vir my soos vinkel en koljander. Ons middagete of laat brunch het bestaan uit wors, bacon, eiers, tammatie en toast met n koffie'tjie om dit af te rond. Hoe lekker om in die natuur langs n stofpad, windpomp in die agtergrond hartwerk...
  12. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Die Wagenaarskraal pad is sommer met die inry slag onbeskryflik mooi, die landskap mbt plantegroei, klip rante en vee wei op die vlaktes. Die water vloei deur meenigte fonteine, van die plase is ook na fonteine vernoem. Daar is nie genoeg vee vir die weiding wat ek gesien het, daars ook n groot...
  13. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Na ontbyt stoot ons aan op die Toorfontein pad na die N1, pragtig geskraap en ry oor n ou staal brug, rivier onder loop nie maar kan wel water sien. Oor die N1 begin die Biessiespoort pad wat verby twee Gastehuise loop, Joalani en Desert Dew. Die pad raak effe uitgetrap agv reën en min...
  14. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Uit Aberdeen op die R61 na Beaufort Wes draai ons na 18 km regs op die Murraysburg pad vir 62 km, die stuk pad is relatief goed, hier en daar n slegte strook maar kyk eerder uit vir die bakkies oppad jagveld toe, die manne is haastig. Geniet die landskap met die veld wat in n pragtige kondisie...
  15. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Ai ai, tyd my vriend dit beheer ons almal. Laat jy my lekker lang. 😉
  16. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Na n goeie nag se rus hoor Bennie my al vroeg roer uit die vere, my inner klok is maar gestel vir vroeg opstaan. Nie lank daarna ontmoet ons mekaar in die gang vir ons eerste koppie boere troos en so begin die dag spoed optel, bikes word gepak waarna ons die rekening vereffen, sê ons goodbyes...
  17. Difflock

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Oom Boetie Whittle: Hello Diffie, hoe haan dit jong, wou nog antwoord op jou vraag oor die Karoo Loepie, ek's verseker in vir die trippy. Diffy: Altyd goed en met oom, is reg oom, ek sit jou oppi lys. Skaapkop aka "Bennie Mulder": Thumbs up!!! To Diffy mbt tot die Karoo Loepie. "Soos altyd...
  18. Difflock

    KOëS RALLY and BEYOND 😎

    Hat's off, well done, uitsteekend en dankie waardeer die moeite vir deel weet daar gaan baie werk in. Defnitief n bucketlist land om te gaan verken, julle praat met groot pasie en liefde van Namibia 🇳🇦. Ry nog lekker saam.
  19. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Op Cookhouse aangekom is ek weer dun om die middel lyf, daai snacks het al uit gewerk. Maak weer brandstof vol, gesels weer met die petrol joggies in Xhosa " lag lekker, groot geraak by Stutterheim / Komga " Kubusie Rivier"). Engelsman bring vir ons n vleisigheid en sap, daarna druk ek die S10...
  20. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Van die tonnel hou jy links, moet nie deur die hek regs gaan 50m af. Jy beweeg af rivier toe, verspoelde donga aan jou regtekantdan weet jy is op die regte pad, die lande is oor die gps track gemaak so hou links om die land hy kom weer uit op sy track, oor die spoor wat hoog loop op jou linker...
Top