Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Nog so paar kiekies van die tonnel, ek en Engelsman.
  2. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Die Tonnel: Ek ken nie die geskiednis van die tonnel maar glo JMOL wat daar groot geword het sal meer kan vertel daaroor. Met die nader kom was daar n groot afwagting en dit het nie ons teleurgestel, wow dus n amazing landsmerk en n bucketlist item om te ry. Die stene wat die tonnel mee uitgelê...
  3. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Met die volgende twee gedeeltes gaan ek die meerderheid kiekies gooi. Die opry van rivier vlak na die tonnel is ikonies, want jy ry verby die ou stasie waar die spoor geloop het, als sraan nog daar net bietjie oor groei met die plantegroei en probeer myself indink op n stoom trein 50 jaar gelede...
  4. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Na Tarka Pas by kruis pad draai ons regs na die N10, indien jy links draai is dit na Cradock via Mortimer. Na n entjie is my wurms honger, die wind waai hopeloos te sterk vir n vleisie tan "vuurtjie" en speel veilig, daars altyd snacker vir sulke gevalle, na bene rek en iets te ete sleep ons aan...
  5. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Van die vurk in die pad gaan ons deur n paar plaas hekke, ry verby pragtige kranse en klip formasies, spek vet bonsmara beeste met n hul kalwers " net n reminder, los n plaas hek soos jy hom gekry het, te veel stories gehoor van motorfiets ryers wat dit nie doen en vir die res van ons versuur...
  6. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Waar Tarka-Botha Pas ophou begin die Tarka pas, jy kom by n vurk in die pad, indien jy links hou gaan dit aan na Tarka pas regs ry jy na Witmos ons gaan later daar n draai maak "onthou ons ry n loepie". Met die afsak na onder ry ons oor moviese speed bumps of water wegly walle wat verhoed dat...
  7. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Van Buffelshoek Pas ry jy net oor die Klein-visrivier en draai regs op die Somerset Oos pad vir n paar kilometer om weer links te draai op die Witmos pad, as jy sou links draai by die t aansluiting gaan jy Cradock toe via Swaershoek dit het ek al n paarkeer gery en altyd n besonders pad. Op die...
  8. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Pearston ry ons in op die R63 - Voorstrekker straat, draai links in Hoofstraat regs om die pragtige Kerk, n skoon dorpie, hier en daar groepies mense. Kies koers Buffelshoek Pas, die pad soontoe is mooi en die plaas op linkerhand soos jy die pas begin is ook Buffelshoek genaam en seker waarvan...
  9. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Op Jansenville weer volgemaak vir ingeval van, petrol joggie te vriendelik, dus verniet, die dorp slaap nog effens en skiet deur tot voor Soutpansnek (Ravelskloof) draai regs af op die R337 rigting Pearston. Na n paar kilometer soek ek n plekkie vir koffie en beskuit te nuttig, so gemaak so...
  10. Difflock

    Cradock area "Loepie"

    Naand WD's, dit was weer tyd vir n klein loepie op ons land se stofpaaie. Wat n goeie geleentheid om met Engelsman kwaliteit tyd saam deur te bring. Saterdag 9 Julie breek aan 05:00, dus effe koelerig maar nie ongemaklik koud, jy weet voor ons die pad slaan moet als eers gevoer word, hoenders...
  11. Difflock

    Wanted Yamaha TW 200

    Looking for second hand yamaha tw 200 in a good condition, want spend nothing get on and ride. Give Sidney a call: zero82 774 362zero
  12. Difflock

    A SHORT GETAWAY -CRADOCK AREA

    Weereens lekker saam gery, pragtige kiekies en dankie vir die deel. N puik idee om te kamp op een plek en vandaar dag roetes te ry elke ander dag.
  13. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    29 Mei - roete: Shared route From Dropped pin to Kirkwood via R63. 6 hr 43 min (536 km) 6 hr 43 min in current traffic 1. Head west toward R63 2. Turn right onto R63 3. Turn right onto Van Riebeeck Street 4. Turn left onto Daniel St 5. Arrive at location: R361 6. Head north on R361 toward...
  14. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Shared route From Kirkwood to Ubuntu Local Municipality via R75 and R63. 11 hr 52 min (681 km) 11 hr 52 min in current traffic 1. Head west toward Johnstraat 2. Turn right onto R75 3. Turn right onto N9/R61/R63 4. Turn left onto Caledon St/R63 5. Turn right onto Stockenstroom St/R63 6. Turn...
  15. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Groot plesier, sal n kaart gooi.
  16. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Biessiespoort loop uit op die N1 dan ry jy net regoor op die Toorfontein pad "beautiful geskraap" wat na Murraysburg gaan, voorentoe draai jy weer regs na Aberdeen om op die R61 te eindig. Ek maak altyd n punt daarvan om baie te stop al is dit net vir bene rek, wel party manne sal n dumpie slaan...
  17. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die boomhuis by Osfontein, n pragtige oornag plekkie vir die somer maande, winter nie aan beveel.
  18. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    29 Mei Sondag het ons alby bietjie ingelê tot so 06:30 alhoewel ons al net na 03:00 effens wakker was. Mensig maar ek het lekker gedoeks en glad nie koud gekry, die oggend word begin met n koffie'tjie oppi stoep, dit lyk na n koue dag met die wolke wat van die westekant oor vlieg "kouefront" om...
  19. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die 1832 Kliphuis was ons slaap plek vir due aand. Ons ontmoet vir Stegmann & Natasha Lubbe, wat n vriendelike mense van die Noord Kaap. Die vuurtjie word buite gemaak alhoewel daar n binne braai is, ons wil sterre sien vannaand en het ons nie wow duisende. Die ossewa voor die huis is n tyd...
  20. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    By Loxton gestop vir n koeldrankie en chips wat ons voor aandete kon versnap. Daar was twee manne wat al in die vertreffende trap gepraat het en baie vriendelik so ook skadeloos. Hul wou net kiekies neem van so groot fiets. Daar na ry ons Carnarvon se kant toe op die R63 om weer 30km op die...
Top