Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die laaste stuk stofpad tot so 10km voor Loxton op die R63 uitkom is wow amazing mooi "pad en landskap". Party plekke het die pad effe verspoel maar nie erenstig, seker lae gedeeltes is al versadig en ry jy deur of om dit. Dit raak laat en Bennie se brandstof lê laag, ons druk vir Loxton om n...
  2. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Pampoenpoort, net oor die spoor links is daar n paar huisie, een van hulle is wel bewoonbaar en in n uitsteekende toestand. By Pampoenpoort het ons die volgende dag oor kruis van Carnarvon R384 en R63 verbind, dit is daai onbeplande loopie.
  3. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    So vêr soos wat jou oë kan sien is daar net gras vlaktes.
  4. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Net buite Vosburg klim jy op die R388 in n westelike rigting en na 3 km links op die AP2997 na Loxton via Pampoenpoort.
  5. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die pad na Vosburg het vinnig gegaan en soos wat die dorp nader kom staan die Kerktoring weereens bo alles uit. Ons het n draai gaan gooi in die dorp met n hoop op n vultstasie, wel dus baie skoon en doodstil behalwe n paar bakkie voor die Karoo Inn Hotel wat lewe toon.
  6. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Net voor ons die T aansluiting wat Vosburg en die N10 verbind draai ons links na Vosburg. Ons ry verby die klip weir en wat deel uitmaak van n pragtige plaasopstal.
  7. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Van Britstown klim ons op die N10 na Prieska om ba 30km links af te draai op die Jagskerm pad wat later sou aansluit by die Vosburg pad. Op n stadium raak ek bekommerd want die pad se spore raak minder besig in die sin van wit geryde stof. Die pad is wyd geskraap dat 2 trokke langs mekaar kan...
  8. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Van Deelfontein kies ons koers Britstown toe, daar brandstof vol gemaak en Bennie se GS was nog fine omdat hy n 30lt het waar my S10 n 23lt het. Gelukkig het dig hom nie gdbyt en eitlik op n pragtige loepie uit geloop due volgende dag.
  9. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Ons arriveer by ons brunch plek Deelfontein. Jy kan sien eens op n tyd was dit die hartklop van die area, die geraamtes staan van n tyd waar spoor vervoer die enigste vorm was vsn produkte en mens op dorpe kry. 1901 - Yeomanry is op deurgang aan geteken. Brunch het bestaan uit eiers, bacon...
  10. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Op regtekant vêr op die horison sien jy De Aar se wind turbines.
  11. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die boere diens self die paaie, het verby n jongboer en laaitie wat langs hom sit in die Jcb gery, awesome.
  12. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die wêreld het n week of 2 gelede goeie reën ontvang so plek plek is die grond versadig in die pad. Het nie n kiekie van dit maar op seker stroke is daar rooi grond en moet jy om dit of deur koers kies
  13. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Na 10km draai jy regs af op die Deelfontein "Jules of the Karoo" pad.
  14. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Môre, ekskuus N1.
  15. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Net buite op die Merriman pad speel Bennie fotograaf, dink jy moet jou day job bevraag teken jy het hidden talents. Ek moes gou 5km terug vir 3-4G sein om kontak met kantoor te maak.
  16. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    By Richmond ry ons oor die N1 en vat die Merriman pad.
  17. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Wat opvallend was van die kleindorpies is dat die Kerktoring van vêr gesien kan word en uit pronk bo alle huise en geboue.
  18. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    So nou en dan loer ek terug om te kyk of Skaapkop "Bennie" nog daar is.
  19. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die pad se oppervlakte is in n goeie kondisie ek raak verlore in die landskap en ry so o spanne 80kmph.
  20. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Op die R388 ry jy nog so 5 na 10km op teer dan slaan jy die stofpad, los maar jou stres en poefies oppi teerpad. So 30km voor Richmond slaan jy weer knoppe uit van die teerpad.
Top