Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Op Graaff-Reinet het ons net brandstof vol gemaak agv beperkte tyd en kon nie die Wynfees besoek wat aan die gang was al was dit bietjie vroeg. Ons kies koers Murraysburg R63 ringing en draai na 70 km af op die R388 na Richmond.
  2. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die Noorsveld met spekbome gesaai is darem in sy eie reg mooi.
  3. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Ons 3de koppie koffie vir die dag maar 1st van vele teen die pad met boerbeskuit en natuurlik beesbiltong.
  4. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Sonopkoms na Soutpansnek R75 net voor ons die mis kombers geslaan het tot anderkant Jansenville en weer kon sien by Melk rivier.
  5. Difflock

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Die naweek wat verby was het ek weer na n lang afwesigheid die Karoo besoek maar sommer met n Kaapse draai. Dit het so begin, eers kon ek nie EC Bash toe gaan agv werks verpligtinge na groot druk om sitrus oes af te kry na dié Kirkwood strike en ek het n weg kom bitter nodig gehad. Ek was bereid...
  6. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Ben 10 - Eco Challenge Dag 4: 20 Mrt 2022 Sondag Die oggend breek aan, ons pak die fietse, nuttig weereens n heerlike ontbyt by Alpine Swift, groet vir Hilton en dank hom vir sy gasvryheid. Ons groet ook vir Johan en Riaan oppad terug huis toe Gauteng "Benoni" via Bloemfontein. Nogmals dankie...
  7. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Ben 10 - Eco Challenge Dag 3: 19 Mrt 2022 Saterdag Die oggend breek aan, dus n bietjie bewolk en die kanse vir reën is goed maar dit gaan ons nie stop, n ridder ry nie 600km tot hier om in die Hotel te kom lê. Die lywe is bietjie aan die stywe kant voel amper soos iemand anders sin, wasgoed...
  8. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Hello Chaps, Wel die Rr word so bietjie uitgetrek agv die lewe (familie, werk ens) wat eetste aandag geniet as my motorfiets avonture. Kom ons rewind terug na die dag 2 se verslag wat gebeur het voor ons Dag 3 & 4 begin en hoe ons dit ervaar het. Bottelnel Pas was die eerste pas van die dag en...
  9. Difflock

    EC BASH 2022 - 13 to 15 May - Doringkloof Baviaans

    Naand Jup, van Slagboom - Sondagsrivier Vallei, hy kom saam my deur.
  10. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    🤣😂👊
  11. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Ben 10 - Eco Challenge Dag 2: 18 Mrt 2022 Friday Ons word die oggend gegroet met n beautiful sonopkoms, blou hemel na effens koelerige aandtjie en nie reën, nie dat ons enigsins reën weg wens maar jy het n paar dae na baie reën sonskyn nodig om dié passe te ry. Ons pak die ysterperde met n...
  12. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    A & A or (Andre and Allen) adv biker buddies on the dirt road: Ons ontmoet vir Andre en Allen met aankoms by MSH en van die begin besluit hulle, ons ry saam die span môre Bottle Nek en Bastervoetpad Pas. Wel ons het baie lekker saam die twee manne gekuier die aand en ook die volgende dag op die...
  13. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Ben 10 - Eco Challenge Dag 2 - sal vannaand reg wees.
  14. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Soos die video die storie vertel wil ek ook net bylas van die manne se ondervinding en ervaarings. Daar was n uitsteekende samesyne van "the word go" almal het die dag geniet, ons het redelik baie gestop langs die pad om die natuur, landskappe en met mekaar te deel die stuk pad wat gery was...
  15. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Laat jy my nou lag, dus oppad, vat net bietjie tyd om als in 4K op youtube te laai bv 20min vat 12ure en Dag 2 wat Bottle Nek en Bastervoetpad Pass insluit gaan seker 24uur neem want dit was die hoogte punt van die hele trippy met die meeste video materiaal agv baie intresante dinge. Julle sal...
  16. Difflock

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Naand WD's ek weet nie of almal ook op WD's se facebook blad is so wil graag ons Ben 10 - Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 trippy met julle deel. Waar moet ek begin, ons het dit presies 2jr gelede aangedurf maar kon net 9 van die 10 passe vermag, Bastervoetpad was die een wat oorgeslaan moes word...
  17. Difflock

    2014 Yamaha XT1200 ZE for sale R85 000.00

    Sterkte met die gesondheid, vasbyt en so ook die verkoop van die yster "S10" , geniet myne nog elke keer wanneer ek die stofpaaie verken.
  18. Difflock

    April Fools Social (in March) @ Koedoeskloof 25 to 27 March 2022

    Naand WD's, dankie vir n awesome bash, lekker gelag, geeet en pragtige paaie gery soontoe teerpad not, oppi dag yes "Seweweeks Poort, Bosluiskloof, Gamkaskloof Dam, Rouxpos" en vandag terug "Swartberg & Klaarstroom na Willowmore" huis toe. Veltie en Veltblom, puik julle, sien later indien jr weer.
  19. Difflock

    Neiu Bethesda loopie...

    Dankie vir n puik RR Rocco "Dutchman 81", dit was weereens n trippy vir die klein kinders, verseker n paar trippies wat ons moet inhaal na ons memorable trippy oor Devils Bellows en Katberg Pas af n paar jaar gelede. Jou meganiese vernuf is van die hoogste gehalte en is defnitief in jou gene...
Top