Goeiemiddag chaps, dus n nuwe- jr, - begin, - adventures en memories om te maak.
Ons gaan bietjie stof opskop na Bedford, eet daar by die Apprentice Deli en sleep teerpad "black stuff" terug huis toe.
Dit gaan n quicky wees so jy behoort weer 15:00 terug te wees by jou huis om die rugby te kyk...