Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    **Thumper Bash: 27 - 29 November 2020** Yes it is happening!!

    Enjoy die laaste paar'tjies en mooi week julle.
  2. Difflock

    **Thumper Bash: 27 - 29 November 2020** Yes it is happening!!

    Naand WD's, sal nog n RR doen van my en Ingelsman se trip na Koedoeskloof maar hiers n paar kiekies van die Bash.
  3. Difflock

    **Thumper Bash: 27 - 29 November 2020** Yes it is happening!!

    Dankie vir n awesome bash, die reelings tussen die manne was uitsteekend. Veilig tuis so 13:37 deur Kirkwood gery. Mooi week vir julle en ons maak wees so in 2021.
  4. Difflock

    How we got "cheated" on Verneukpan

    Sterkte met die pad voorentoe, bitter hartseer hoe als uitgespeel het, dink aan julle.
  5. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Groot plesier Chris, bly ek kon jou ons area bietjie wys. Groot plesier Roxtar, probeer altyd so veel as moontlik detail wys waar ek ry en wat ek doen.
  6. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Right ons vorder mooi, stadig maar seker sal ons tuis kom, nie in tyd vir afsluiting maar veilig tuis en so het ons. Sit n beskrywing in elke kiekie soos ons ry van die roete om ook rigting aan te dui. Laastens die EINDE / END, dankie vir die saam ry en hoop julle dit geniet indien jy nie ons...
  7. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Dit kan mos nie altyd klop dussilboom loop nie, teespoed moet ons almal tref, soos n dief in die nag. 1 van 3 papwiele, elke keer dieselfde gat. Die probleem is my loopvlak op agterband is min so die huidige plugs het seker hul doel gedien en warm geword en so los gekom. Na die 3de keer met...
  8. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Soos ons al met opstaan gesien het, weerhou die digte mis ons van n konstante spoed handhaaf, by tye 30-40kmph gery op die R345 tot R67 waar Whittlesea / Seymour / Fort-Beaufort pad aansluit en om af Nico Malan Pas te kruip deur die digte mis, karre ry onverskullig vinnig daar af. Daar het al...
  9. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Vroëgerig op, jou eie bed slaap darem net beter as ander. Ons word die oggend gegroet met n misreëntjie, grond darem nie nat maar op die teerpad gaan mens meer versugtig moet wees. Vandag huistoe gaan n uitdaaging wees met die digte mis banke wat verby trek, als wasem op "brul & visor" en...
  10. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Na ek terug gekom het van my "walk about " het ons gekuier tot ou nag, te min gelag "grappie" maagspiere nou nog seer, die SAVE SA WINES met rooiwyn gehelp en lekker vleis gebraai met bykosse genuttig. Wel mens moet gaan slaap want môre is dit die pad terug huis toe nie lekker maar tog is dit...
  11. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Wel die kuiertjie is waarvoor ons gekom het, behalwe die roete of uittog na die bash is dit die deel saam wees met ou vriende en waar nuwe pêlle gemaak word. Daar het weer soos verlede jaar n reën'tjie uit gesak en ons gedwing om onder die dak te braai, op n stadium gevoel soos "Smokey...
  12. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Always a pleasure,  :thumleft:
  13. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    N6 ringting Cathcart en dan links by Old Thomas River, die dag temp het mooi afgekom na n warm dag van Double Drift waar die sonnetjie my wange rooi gepiets het. So ry ons die bekende grondpad na OTR, parkeer ons ysterperde na n langerige dag by die voordeur om in te boek en almal te groet so...
  14. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Gou chat gehad met local skaap boer, altyd vriendelike mense oppi pad wat mens teekom maak nie saak wie hy of sy is, hang ook van jou self af hoe jy jou self voorstel dit kan bepaal hoe die ander persoon reageer. Lekker draai terug na Dohne "toets stasie" bo Stutterheim en regs op N6 na OTR.
  15. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Vir my altyd lekker om langs die pad kos te maak, hetsy dit n braai is op n vuurtjie of in die pan. Langs die rivier onder bome met die briesie wat deurtrek en water klots 6m van jou af oor die klippe, hoe sê Archie altyd "it's magic". Mens dink eers daars teveel kos dan eet jy bietjie bietjie...
  16. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Op N6 links vir 2km dan regs op Wriggleswade Dam pad na Kubusie Rivier, waar grondpad ook begin en waar ons vuur aan gesteek het vir middagete.
  17. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Pitstop by die N6 Amabele, lekker warm nog, maak keel nat en gesels weer n hond uit n bos, manne honger en soek plek om vuur te maak.
  18. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Amabele pad, redelike hoeveel vee "beeste en perde" wat rond loop, wees maar versugtig veral ook vir los heining drade in die pad. Pad oppervlakte is mooi by plekke net hier en daar groot gate en geen naamborde so maak seker jy weet waar jy oppad heen is.
Top