Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Dankie skydiver, geniet die S10 elkekeer as ons die pad vat.
  2. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Laat jy my nou lag, nee dus maar my spoed op n reguit, smooth stofpad spoed daai, anders ry ek nog stadiger en nooit bo my vermoeë. Teerpad n ander storie, 120km om en by, houdaarvan om nog bietjie af te dwaal met oë op die landskap. Een van die dae sien ons mekaar, het catching up om te doen...
  3. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Môre,  dankie waardeer en altyd lekker om te deel.
  4. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    So na n vinnige koffie vat ons die pad terug huis toe, ry ons uit Graaff-Reinet rigting Jansenville terug Kirkwood toe, 19:50 ry ons die dorp binne. Wat ek bewus is van en dit is n verbetering op die vorige nag trippy is dat die ligte nog nie naby skyn soos wat ek hul wil hê hul moet. Die draaie...
  5. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    So die kaartjie wys 16:00 begin show, 16:45 sien ek hierdie gaan n lang Sondagmiddag raak, 17:00 toe trek "Bottomless Coffee Band " weg met n bang, was dit die moeite werd, verseker JA! Ons het so 45-55min gekyk toe moes ons huis waarts keer. Dit was nogal special omdat sy van Graaff-Reinet...
  6. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Off we go too the show by Pioneers Restaurant, bietjie vroeër gegaan vir middagete, kan defnitief hul kos aan beveel, baie smaaklik, porsie grote en waarde vir geld. Was nog nooit daar maar sal verseker n volgende keer weer gaan, die sonnetjie het my bles lekker gebrand, maar niks wat n glasie...
  7. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    So vinnig pit stop gemaak op Aberdeen vir n koeldrankie en terwyl ek buite tyd verdryf staan 4 jong laaities nader, die saadtjie is klaar geplan, pappa ek wil n bike hê, die seuns het met diep slae na die ysterperd gekyk. Roete volg dan ewe verveelig op die N9 na Graaff-Reinet, ek wou nog n...
  8. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Na breakfast is daar 2 paaie na Aberdeen, die een is 20km +- langer wat op Willowmore teerpad uit kom as die een op Klipplaat pad. Weereens n mooi pad, by tye kwaai zinkplaat agv voertrokke wat lewering op plase doen. Daars hier en daar n stukkie groen hemel (lusern) waar water beskikbaar is en...
  9. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Breakfast tyd, man Skaapkop vra ook altyd hoekom dink ek aan wat ons volgende gaan eet, ek hou daarvan om te beplan. Ons gaan volgende week so 5 dae trippy die Karoo (Tankwa gedeeltelik) toer en gaan so veel as moontlik nie by n restaurante of coffee shops eet nie, ek hou daarvan om my in te...
  10. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Oppad na Klipplaat, mensig chaps maar die wêreld is nog bitter droog, pragtig vir my maar vee is min. Van Klipplaat kies ons koers Miller stasie en regs daar na Aberdeen.
  11. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

    Naand WD's, gestraand bietjie laat tuis gekom om n volledige RR te doen, ek weet dit was bietjie baie gevra vir (EC) PE dogs om n ekstra 100km bo my 530km vir die dag te ry, ook bietjie laat die Outride voor gestel en laastens die tyd tuis was 19:50 op Kirkwood gearriveer gestraand. Verder het...
  12. Difflock

    EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" - Graaff-Reinet

    Môre môre, ek wil hoor of daar n paar WD's is wat wil saam ry na Graaff-Reinet via n "klein" draai'tjie, braai n wors, hoender vlerkie of tjoppie vir breakfast (het n pan, bring brood vir toast, eiers en bacon) langs die pad en enjoy die middag n glasie wyn terwyl jy na "Bottomless Coffee...
  13. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Môre Lakey, geen probleem dat jul later deurkom net bly dat julle ook gaan, julle lanklaas gesien. Soos ek vir Jup gesê het, wil net eers hoor by hekwagte van Fort Double Drift water level anders gooi ek ook verby na Breakfastvlei Hotel.
  14. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Bitter lanklaas daar geeet, kom ek sê jou wat eet n streaky bacon breaky saam ons en ry saam my Double drift deur indien water level laag is anders Braakfastvlei soos roete aandui om Wigglesway dam. Soos ek sê hou daar van om n soorvan nuwe pad te ry. Sal genuine nice wees om weer n draai saam...
  15. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Fantastic mater, so dan sien ons julle vir n breakfast op Ghramstown 14 Nov so om en by 09:15 of hoe?
  16. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Dutchman 81 bring jou swarrie, Duppie, Surette en ja Toothless vir Erika ook, sal nice wees as julle manne saam van Fort Brown kan saam ry of selfs saam ons n breakfast nuttig op Ghramstown. Nou toe, ball is in julle court  :pot:. What you say chaps?
  17. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Hi, haven't done that before, will do so. Thanks.
  18. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Naand WD's, sien uit na die Slumdog Bash te Old Thomas River, ook na ou vriende en om nuwes te maak. Ek gaan n roete soos gewoonlik gooi, die nuwe paaie raak nou op so van die oues moet gedeeltelik gery word. Vertrek die 14 November uit Kirkwood Egen om 07:00 en behoort 07:50 Paterson manne...
  19. Difflock

    SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

    Sien al klaar uit, na details sal ek n paar Ridders saam nooi. Great Jmol.
Top