Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Boerbok

    Minus Plenty

    Ek hou baie van fietsry, maar nie só baie nie.  :eek7:
  2. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    Die geskiedenis vd Gippsland area is vir my baie interessant. In die 1800’s was meeste van Gippsland digte woude en bosse. Vandag is dit plase en wyding (en in meeste van my fotos op hierdie draad). Woude soos hierdie: “The Strzelecki Ranges (‘n lae bergreeks en reënwoud by die blou...
  3. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Pragtige berge, en die bike is ook nie te sleg nie!  :thumleft: Ek stem saam oor die bande, hulle dwing geen respek af nie…  :deal: Ek is effens verder uit die berge, so 15 min. Ek is gewoond aan die “Big Smoke” van Gauteng, en voel baie dankbaar vir mooi berge en grondpaaie wat deesdae so...
  4. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    Rolling hills and farmlands of South Gippsland!
  5. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Nooit man, hy kan nie onderstebo wees nie, ons is ook in die suidelike halfrond! :biggrin:
  6. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    I had a day off on Mon, and rode out to the Cape Liptrap lighthouse I discovered on Google maps. It was a beautiful blue-sky and wind-still day. This is quite abnormal for an area known for high winds, and mostly cloudy and rainy days this time of year. Spectacular views across the bay to...
  7. Boerbok

    Ek mik Oranjerivier se kant toe

    Dit was nou ‘n lekker lees… En mooi fotos. Dankie Dorsland, ek het nou sommer heimwee na plekke waar ek nog nooit vantevore was nie.
  8. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    No queues while the metro is still in covid lockdown…
  9. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    Hierdie swart bakkie? Ja-nee, hy hang effe laag. Vinnige om die draaie pappie…
  10. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    It’s been about three weeks since I’ve taken the bike for a spin. I blame the weather. It has been cold and nasty, especially during the last week. A massive polar storm blew in from Antarctica, and it caused major flood and wind damage in the Gippsland area where I live. We measured more than...
  11. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Afternoon ride to Phillip Island.
  12. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Vinnige draai deur die plase en hobbit heuwels. hiltonph, eintlik is ek nuuskierig om te sien hoe jou trip afgeloop het? Waar’s die fotos dan nou?
  13. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    Vir die “nerds en geeks” wat belangstel om oor sonpanele te lees: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=258852.0
  14. Boerbok

    2015 Yamaha XT 660z for Sale in Australia

    You can only ride one bike at a time. Rego is too expensive for us poor country bogans. :biggrin:
  15. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Al die lekker fotos maak my ook lus vir ry so op ‘n Vrydag middag! Ongelukkig is die kanse skraal hierdie naweek, met een moerse koue front met reën en sneeu en wind vir meeste van die naweek. :patch: https://www.weatherzone.com.au/news/jack-frost-is-on-the-way/534121 Ek sien uit na julle fotos!
  16. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Ja dis baie droog daar by julle, hoop dinge draai binnekort… Maar kyk net hoe mooi lê die berge so blou daar op die horison!
  17. Boerbok

    2015 Yamaha XT 660z for Sale in Australia

    The green area on that map inside the blue line is more or less my weekend playground. It is spectacular…  :thumleft: No man BOZO! Don’t give up mate! Rather than selling the bike, shouldn’t you sell the house and move outside the metro instead? :deal: :peepwall: In the regional areas things...
  18. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    Die grootste deel vd populasie bly binne 50km vd kus, en die meeste mense bly op die ooskus. https://www.abs.gov.au/AUSSTATS/[email protected]/Previousproducts/3218.0Main%20Features702016-17?opendocument&tabname=Summary&prodno=3218.0&issue=2016-17&num=&view=
Top