Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    What tyres did you fit my captain?
  2. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Ek hoor jou, die droogte is 'n verskriklike ding vir julle boere wat naby aan die land leef, en wat diere onder baie moeilike omstandighede aan die lewe probeer hou. My vrou se neef boer met skape buite Loeriesfontein, so ek het begrip vir die uitgerekte stryd en bekommernis waardeur julle moet...
  3. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Dinge gaan nog goed, ek wil nog nie moord pleeg nie!  :lol8:
  4. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Dit lyk soos 'n krimpvarkie, maar dis nie. - Die wyfie lê eiers en maak die kleintjie groot in 'n buidel (soos 'n kangeroo). - Die mannetjie is bevoorreg om 'n 4-kop ***** te hê, vir maksimum sukses.  :eek7: :biggrin...
  5. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Nuwe paaie in die Gippsland omgewing wat ek nog nie voorheen ontdek het nie: 'n Echidna ('n tipe miervreter: https://www.bushheritage.org.au/species/echidna) wat 'n lyn gesny het oor die pad. Ek was net betyds om 'n foto te neem voor hy tussen die blare verdwyn het.
  6. Boerbok

    CRF1000L Batzen screen adjuster review

    I recently installed a Batzen screen adjuster bracket for my 2017 AT. It allows you to adjust the OEM screen by about 100 mm. It does this with 2 U-shaped brackets with slots, and thumb screws. The kit appears to be of good quality, with sturdy powder coated steel brackets. I am 1.83m (6ft)...
  7. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    A previously unexplored dirt road, with magnificent views towards Philip Island. Sogging wet after the rain
  8. Boerbok

    Bike you wish you never had sold

    ‘96 Honda XR600R. Loved the raw simplicity.
  9. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Ja dis mooi en groen en hier rondom Melbourne, meeste maande vd jaar. Dis eintlik net hoogsomer (Jan-Feb) wat soms vaal is, as dit ‘n droë jaar is. Ek was gewoond aan Jhb/Pta en die hoëveld van Mpumalanga (Delmas/Witbank/Middelburg) so dis ‘n baie groot verskil. ‘n Ander groot verskil is dat...
  10. Boerbok

    Looks like radiator guards are essential

    Hi Dorsland, the dents you show in the first photo grabbed my attention, and convinced me to fork out the dough for radiator guards. These are from Altrider. I’m persisting with the black colour scheme… It feels like useful insurance. :thumleft:
  11. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Dis iets om na uit te sien!  :thumleft: 7 maande is te lank.  :eek7:
  12. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Eerste keer na ‘n maand se lockdown :dousing: wat ek weer ‘n been oor die AT gooi… Die soet reuk van lente hang in die lug, en al die bloekombome is besig om te blom…  :ricky: Ry julle manne nie meer nie? Of ry julle so ernstig dat julle nie stop vir fotos nie?  :peepwall:
  13. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Ek vind hulle is soortgelyk, maar ek hou tog meer vd E07’s. Sover ek verstaan is die E07’s vervang met die E07+ in hierdie grootte. Ek vermoed die E07’s het ‘n langer lewe gegee, en ek het meer vd grip op die rant gehou. Ek hou wel daarvan dat die E07+ nie ‘n middelste “strip” het wat...
  14. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    :imaposer: Dis interessant om die verskil te sien tussen die Mitas E07 en E07+. My vorige E07 het ek tot op die rante gery, geen pieletjies te bespeur nie. Die E07+ se blokke sit laer af teen die band se sykante. My ghoens is nie groot genoeg om tot daar om die draaie te lê nie…  :lol8:
  15. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Ek hou van ‘n skoon fiets, hy ry net lekkerder… Maar, ek het ook al die kuns vervolmaak om net fotos vd die skoon kante af te neem…  :deal: “Meanwhile, back at the ranch” is hierdie wat eintlik aan die gang is…  :thumleft: Dis ook nie reg as ‘n adventure bike silwerskoon is nie!
  16. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Ons het in Junie ‘n baie groot koue front en storm gehad wat baie bome in die omgewing omgewaai het. Ek sien nogsteeds bome wat langs die paaie opgesaag word waar hulle geval het, veral in die plantasies. Hierdie is die grootste een wat ek nog gesien het. Ek skat hy is 3.5 - 4m in deursnee.
  17. Boerbok

    Africa Twin pre 2018 : Servicing, parts, tips & suppliers

    It’s safe to say that filter is toast. :eek7: Did you see any dust ingress in the airbox? I’ve upgraded to washable foam Unifilters, without the prefilters. They were about R2500, and will pay for themselves after a few years. I used them on 4 previous bikes too. I’m on 22k km, and should be...
  18. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Vandag was een vd min bloulug sonskyn dae in Julie!
  19. Boerbok

    Let's talk riding jackets & pants

    I’ve been using BMW riding gear for a long time, and I like the quality, but I’ve never owned a Rallye suit. When I was looking for a new jacket I wanted something that was waterproof but not too heavy. A good all rounder. The weather here is unpredictable, you can have sun, rain, sun, rain in...
Top