Hierdie sal jou ‘n idee gee… Dis nie te ver van jou pyl af nie, maar is ongelukkig meer heuwelagtig. Dis net weiveld, geen huis of geboue nie, maar wel ‘n grondpad, ‘n riviertjie en ‘n dammetjie.
56 ha vir AU $1 175 000.
Ek hou hom solank vir jou… :3some...