Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    *** WD XT660R thread ***

    Myne staan al amper op 68000km /2012 as ek die knoppie druk start dit, jy gaan met die ou petrol pomp aanhou ry of gaan jy dit ruil as jy die nuwe kry
  2. P

    Eish latest fuel prices not going to help economy

    Ek het nie n  probleem met die petrol prys,maar dan moet ons nog tolgeld betaal en die paaie val uitmekaar,dis nonsens
  3. P

    *** WD XT660R thread ***

    Wat is die jaar model en hoeveel kilos het jou R op dat die pomp moeilikheid gee
  4. P

    *** WD XT660R thread ***

    Het jy al probeer die bike jump start sodat die engin sterk draai
  5. P

    Grond pad passe

    Dankie losper, ek ry baie alleen ,het n paar keer van sani tot fouriesburg gery voor die teer pad en het dit baie geniet,sien uit na jou roetes  :thumleft:
  6. P

    Grond pad passe

    Vir my is fotos baie bedrieglik of selfs as jy met n kar dit ry,dis net goed om van n lekker pad of pass te hoor waar ouens gery het,bv die orrie, het ek op die forum gesien en gaan ry, lekker gesweet
  7. P

    Drakensberg routes

    XT vir my is n roete om lesotho mooi,baie verskillende berge en heelwat grond en passe
  8. P

    Grond pad passe

    Waar is daar nog lekker uitdagende grondpad passe soos bv. Legametse/Orrie baragwana,Normandine,Sani,Bawiaans,Swartberg/hel wat mens met n gewone duel bike kan ry sonder permite en vooraf reeling
  9. P

    Where has your bike taken you today?

    Nog so paar
  10. P

    Where has your bike taken you today?

    Vandag so bietjie gaan rond ry Meyerton Parys Viljoenskroon Bothaville Hoopstad Bloemhof dam Bloemhof Wolmaranstad Klerksdorp Potch .Die pad tussen Viljoenskroon en Bothaville is erger as om op die grond te ry .Party dele het goeie reen gehad
  11. P

    HONDA PCX 125 SCOOTER (SOLD)

    Dankie julle, dit is regtig 'n lekker scooter.
  12. P

    HONDA PCX 125 SCOOTER (SOLD)

    SCOOTER is in baie goeie toestand,2013, 7000km dogter het van werk verander nou staan die fiets R16000
  13. P

    show us ur motorbike picture.....any bike pic of any bike trip u have done

    Meisiekind se skoeter vir 'n spin gevat .
  14. P

    show us ur motorbike picture.....any bike pic of any bike trip u have done

    Deneysville, Fankfort,Villiers,Meyerton.
  15. P

    Kill Switch, who uses it?

    Always the kill switch first, not for any particular reason
  16. P

    XT660R: Touring TOOLKIT - "What do YOU Carry?"

    Made this for the front wheel,use the 22mm spanner in the toolkit
  17. P

    *** WD XT660R thread ***

    Hi Newb slaan die gatjie met n skerp center punch en sny met n skerp beitel ,die laaste deel vul vinnig op . Die pype op die kant hou die kan regop, geen probleme op die grondpad dat die kanne skuif .Sterkte met die bou van die raam
Top