Goeie video dankie, n vriend van my gaan sy DL 650 verkoop medies ongeskik dis hoekom ek belang stel om die fiets tekoop, ek dink as jy stadig ry en jou lyn kies kan jy baie grond paaie ry, het al die DL gery maar nie op grondpad(y)
Hier in GP bly ons ver van die berge en mooi omgewings, kyk maar na n bike wat goed op die lang teerpad kan ry en dan in die berge kan rond ry,dankie , ek geniet my 660 baie nou op 107 000km n ou juk maar so af en toe(y)