Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Where has your bike taken you today?

    Het gister bietjie die langpad gevat wou graag sien hoe lyk Weenen. Meyerton Harrismith Weenen Tugela ferry Pomeroy Wasbank Normandien Memel Meyerton, 930km mooi omgewing
  2. P

    Handguards - SOLD

    As dit nog beskikbaar is na more sal ek dit vat dankie
  3. P

    Are there still newbies who'd like to be taken out on rides? PTA edition

    Reg ek sal julle in Delmas kry,is dit op die pad van Bronkhorstspruit, my nommer 081 drie16 drie716 watsup my net jou nommer dat ons mekaar kan kry
  4. P

    Where has your bike taken you today?

    Ek ry sommer met n padkaart, google maps is die beste wat ek kan doen, so 10km buite Volksrus is dit grondpad tot voor Vrede
  5. P

    Are there still newbies who'd like to be taken out on rides? PTA edition

    Ek kan saterdag saam jou ry maar ek kom van n ander rigting af, ek kan jou ander kant Nigel kry
  6. P

    Where has your bike taken you today?

    Vandag n mooi trip gery van Meyerton, Memel ,Volksrus ,Vrede terug Meyerton so 600km, Memel se ingang het bietjie verander,die winter is hier
  7. P

    The Western Cape, and time on my hands.

    Dankie vir die deel dit was n lekker avontuur :thumleft:
  8. P

    Where has your bike taken you today?

    Vandag in die Vrystaat gaan rondry Meyerton, Heilron, Vegkop oor Lindley, Senekal, Steynsrus, Edenville, Heilbron, Meyerton. Damme vol water en kosmose oral te sien
  9. P

    LF: Yamaha XT660R mirror

    Terra as Morne nie daai spieel vat nie kan ek dit koop asb
  10. P

    Photo Dump Of Pics From The CROPE Event

    Ek het so swart en oranje 1000g suzuki in 83 nuut vir R3100 lekker fiets gewees
  11. P

    *** WD XT660R thread ***

    So twee weke terug het ek gaan rondry Frankfort, Reitz,Kestell toe om te kyk of daar al iets met die paaie gebeur, gooi toe petrol ander kant Warden in, toe ek daar weg ry sny die bike uit in die ry so 4 keer in n km, dis hoekom ek gedink het om al die plugs te spuit,ek het dit vandag met...
  12. P

    *** WD XT660R thread ***

    Dankie sal dit doen  :thumleft:
  13. P

    *** WD XT660R thread ***

    Ek het n probleem met my 660r, 2012, 103200km. Het dit gediens valves gap reg olie geruil toe sien ek die elek.plugs is vuil en vol stof pluk almal een vir een uit en spray met WURTH MULTI nou wil die bike nie start die skerm en waarskuwings liggies kom aan dan gaan al die liggies af maar die...
  14. P

    The small bike thread

    Ek het my grondpad ry op n china 200cc wat ek by adendorff nuut gekoop het, dit seker so 6 maande gery,niks probleme met engin maar die res van die bike was maar swak, shocks was totniet, toe vir my n TTR 250 yamaha gekoop ry dit seker al 14 jaar en 63000km baie goeie fiets en baie lang paaie gery
  15. P

    The small bike thread

    Dis moes hard gereen het om n pad so te verwoes.Hier bo ry ek nou baie versigtig op die grond en teer paaie dit lyk sleg en gaan nie nou binnekort reg gemaak word.
  16. P

    The small bike thread

    Het vandag bietjie gaan kyk hoe lyk die grond paaie na al die reen laasweek. Dit is erg verspoel en baie sand wat wag om tevang as jy rondkyk
  17. P

    JHB to St’Francis Bay via Cape Town

    Bly jy is veilig by die see, dit was n mooi trip wat ek gemis het,ons sal dit saam weer moet doen  :thumleft:
  18. P

    LF - Bike.paddock stand

    Ek maak die stands vir my self as jy nie regkom kan ek jou help.
  19. P

    Bats

    Ons het sulke swart outjies wat al baie jare in my garage dak bly seker so 20 wat al getel is, het nou die dag een op die grond gekry toe sit ek dit maar in die boom, was verbaas om te sien hoe die outjie die tak op gaan.
Top