Jip Gerrard....ken daai paadjie, dis baie mooi, maar wil more oggend met Baster voetpad begin, so ek gaan maar teer tot daar en dan begin die pret :ricky:
Dan ry ek maar vandaar af aan tot die son wil sak en soek lêplek en n koue enetjie.
Ek wil Vry van Wartrail af Sterkspruit en dan...