Yo Jean ,.....dit is n deeglike RR....dit is van die mooiste dele in die E/C...ek het selfs vergeet van die goed wat jy in die RR post :biggrin:
Om jou reg te help met die pas wat "gesluit" is, die naam is Uiehoek pas. Ek gaan binnekort met n boltcutter kyk of hy gesluit is, dit is n openbare...