Daar is twee 'Rally' seats. Die oorspronklike +40mm een stuk soos ek en @stroke her en 'n +30mm een stuk soos op die Rally speciale modelle. Ek is eers die +30verkeerdelik voorsien en dit was ok, maar ek wou die hele +40mm hê. Praat met Helderberg, dalk lê die +30 seat nog erens.