Sommige ouens wil hê dat jy hom moet convince dat hy iets wil hê. Die res van ons koop ñ T7.
Ek ry makliker met my 350. Nie lekkerder nie. Ek het eers my XRL gehou vir tegniese trips. Nooit weer toe daai bike gery nie. MAAR!!! As jy net oraait kan ry met ñ FE of EXC, sê dit BAIE. Soos in...