Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    My plesier…  :thumleft: Ek wens ook ek kan elke dag ry, maar ek kry net een keer per naweek kans, vir so uur of twee, en net as die weer dit toelaat. Met die winter wat amper hier is raak dit nou koud en nat. My voorland is minder grondpad vir die nat seisoen tot einde vd jaar…
  2. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Hierdie sal jou ‘n idee gee… Dis nie te ver van jou pyl af nie, maar is ongelukkig meer heuwelagtig. Dis net weiveld, geen huis of geboue nie, maar wel ‘n grondpad, ‘n riviertjie en ‘n dammetjie. 56 ha vir AU $1 175 000. Ek hou hom solank vir jou…  :3some...
  3. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    Ek ken iemand wat by ‘n papiermeule so 50km oos werk. Hy sê hulle gebruik baie vd local hout. Die res word verwerk in planke ens. Die meeste vd plantasies in Victoria behoort aan Hancock Victorian Plantations. https://www.hvp.com.au/about-hvp/our-products/ “We make every tree count. HVP...
  4. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    A few random photos of the last month’s rides in a 50km radius.
  5. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Daars is mooi klein dorpies in die omgewing, maar die oorgrote meerderheid van die plattelandse dorpies het verbasend min wat toeriste lok. Dit het my nogals opgeval toe ons hier aangekom het. In SA was ek gewoond daaraan dat omtrent elke kwekery ‘n koffiewinkel of restaurantjie het, maar mens...
  6. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Verlede naweek in en om die plantasie naby my. Einde vd droë seisoen en die veld begin weer groener word, alhoewel dit nooit regtig bruin was nie. En ‘n groot boom vir Dorsland...  :)
  7. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    The dealership fitted this one, and I haven’t given its size any thought. A strange difference between SA and Aus (or at least the state of Victoria) is that many small luggage trailers do not need to be registered. They have to display the same number plate as the towing vehicle. But this...
  8. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Nice afternoon ride through a small part of the Yarra Ranges east of Melbourne.
  9. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Ek en ‘n pêl het jare gelede deur die Karoo gery en moes die aand in die hotel op Carnavon oornag, nadat ons deur ‘n wille donderstorm die middag onkant betrap is. Die goeie mense het aangedring dat ons die motorfietse in die eetsaal parkeer, modder en al. Ons was darem die enigste gaste...
  10. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    Someone asked me about adventure riding in Victoria and Aus, so I’ll just paste my reply here: Victoria is baie mooi vir “adventure biking”. Dit is groen en bergagtig, en relatief min mense woon buite Melbourne se metro area, meestal boere. Die meeste van die bergagtige dele van Victoria is...
  11. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Hilton ons is 4 jaar hier in die omgewing oos van Melbourne. Ek gaan jou hier antwoord om hierdie draad vir fotos te los: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=237392.msg4620359#msg4620359
  12. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Ek het vandag uitgery na Thompson dam, Melbourne se grootste opgaardam (in die agtergrond). Dam wal
  13. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    I rode out to the Thompson Reservoir Dam this afternoon (see point B). This is Melbourne’s largest dam. https://www.melbournewater.com.au/water-data-and-education/water-storage-levels/water-storage-reservoirs/Thomson A magnificent back road lead me to Walhalla, a historic gold...
  14. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Nooit man, julle maak my nou selfbewus om fotos te plaas... Die Wes-Kaap het mos myle en myle se mooi plekke en lekker paaie? Mens hoef mos nie net lang toere te doen om mooi paaie te sien nie? Pos ‘n paar fotos om my terug jaloers te maak...  :deal: 100km/h max is ook onwaar, ons ry tog...
  15. Boerbok

    Why Do We Wear Peaked Helmets?

    I removed the peak on mine to reduce buffeting, which was very effective. The only time I miss the peak is when riding into the setting sun, especially in a forest with a prolonged strobe of shadow and blinding sun as you ride through the trees.
  16. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    Thanks Bozo! Always nice to discover new areas... I’ve seen bits and pieces of the Bunyip State Park and the Yarra State Forest. I’ve not been west of Melbourne, but should really make a plan one day.
  17. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    I did another fantastic loop through the Strzelecki ranges and Albert plantation this weekend. In years gone by the Thorpdale area supported extensive forests of the Mountain Ash tree (Eucalyptus regnans), which hold the record as the world's tallest flowering plant. In 1884, one of them...
  18. Boerbok

    Exploring the Victorian country side, east of Melbourne Aus

    Mev Vis, dit het my ook dadelik opgeval toe ons 4 jaar terug hier geland het. Mens kry hier en daar ‘n geval van iemand wat mors, maar dit is baie min, en dit word skoongemaak. Oor die algemeen probeer mense die plek skoon hou. Dit is asof daar meer van ‘n trots is onder die mense om hulle land...
  19. Boerbok

    Honda Africa Twin Pics

    Dankie! Dis moeilik om ‘n lelike foto te neem hier! Vir die wat belangstel, ek hou soortvan rekord van my ritte in hierdie draad: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=237392.msg4602984#msg4602984
Top