Jy koop nie n ktm vir fuel consumption nie. Klaar!
Ook nie om tyres elke 10 000km te ruil nie.
My 1290 VREET tyres op en suip soos n seerower. Ek ry hom soos n rental, die hele tyd en hy like dit.
Hulle maak nou deesdae allerande battery bikes ,fietse , Toyota Prius sulke kak vir julle wat...