Niks beter as as a Vespa in verkeer nie, blitsig op "pull away" Het 50 000 sorgelose kms in die stad met my Vespa gery vir jare, lekker kewl & humble as jy kliente sien, hulle skiem jy is n armgat en jy kry dan die projek :) , Solid en niks :poop: nie ....baie soos n Toyota. Dis net farkin duur nou.