Ek loer af en toe in as ek sit en wag vir iets om te gebeur (Soos nou). Maar meeste van die tyd, maak ek iets gebeur. Ek kan nie eers TV kyk se tydmors handle nie. Jy het net soveel minute op aarde, en elk een wat jy mors, is gone vir altyd....
Ahh, the joys of ADHD. Ek voel jammer vir julle...