Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Malmoer

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    thought so, Steel bradied hoses is always better.
  2. Malmoer

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Sover ek verstaan as die ABS af is, dan is altwee wiele af? Ek like die pypie idee, sal dit ondersoek. Sal maar wag dat sy uit haar waarborg periode is voor ek switches in bedraad en ook my spots koppel. As ek net grondpad gaan ry sal ek vir eers die ABs fuse uittrek. Dis die maklikste vir nou
  3. Malmoer

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Wat doen julle manne vir met die ABS op grond paaie? Ek kan nog verstaan dat as jy die bike afsit by die sleutel dat die abs reset maar elke oomblik wat jy die t7 afsit op die handle bar switch dan reset die abs. Dis bietjie stupid, want een of ander tyd gaan jy vergeet om dit af te sit op n...
  4. Malmoer

    Anyone here gone from a LC GS1200/1250 to a T7

    I have owned a R1200gs rallye, ridden R1250gs's and competed on the R1300gs in Namibia. I rate all of them in the right hands as very capable motorcycles and you can ride places which will surprice you. Having written of my R1200gs rallye i had a budget which was not in the region of a newish...
  5. Malmoer

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    Nou ook vir Swartland geskakel vir die jaarlikse diens. Ek het haar 3 weke terug gekry op 2754 en sy is kort voor 5000km. Sal haar na Hein toe vat vroeg volgende week. Wat is die dienste se prys normaal weg?
  6. Malmoer

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    So met die standard suspension was dit nie die lekkerste ervaring op die T7 nie, ek was gebore op 75kg so die standard springe moes gaan. Wat ek nie kan verstaan nie is dat, as vervardigers bike SA toe stuur hoekom word hulle nie bietjie fermer gespring nie? Europeers en japs is dalk gemiddeld...
  7. Malmoer

    Noneking’s 890 R Rally Thread

    Friend/client of mine is doing like 400km in a year.I will service his bike and have to keep it by me to put on milage. so 350km of the 400km is done by me:ROFLMAO::ROFLMAO: Send me a message yeasterday, will you take my bike out for a ride again, pretty please. So of course i said yes:cool::cool:
  8. Malmoer

    Noneking’s 890 R Rally Thread

    Nee maar baie geluk is in orde!
  9. Malmoer

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    friend of mine does carbon fibre and we decided to start with building with the idea to sell to interested owners. It will loosely be based on this sump guard. So watch this space
  10. Malmoer

    BMC air filter on a 990?

    Have to agree with Noneking and Geensand. Could not be happier. Need one for the T7 now
  11. Malmoer

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    Dalk moes ek meer duidelik gewees het. Stuur n paar pics van waar jy al die spasie gevind het vir al daai tools. Levers is fine. Thx man
  12. Malmoer

    BMC air filter on a 990?

    Al my bikes het BMC filters, werk soos n bom. Ek spuit bietjie seep op, was met n tande borsels tussen in en spoel af met warm water. Moet nie "compresser air " gebruik om uit te spuit nie, kan die spons skeur. Laat dit drip dry. ek gebruik enige goeie air filter olie. het maar altyd n...
  13. Malmoer

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    Sit bietjie n video of n pic of 20 op van hoe jy daai reg gekry het. thx
  14. Malmoer

    Project X - The truth, the whole truth and nothing but the truth.

    Spoke last night with Dirk Roets. They won the adventure class and is an exceptional rider and does have exceptional navigational skills. He was our trainer for the GS trophy and is also a country trax trainer. He had high praise for the event and all the riders. I think i have found my next...
  15. Malmoer

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    Is n groot verskil, ek sal moet werk aan die suspensie. Minder gewig is natuurlik n hengse bonus. Die feaures wat missing is soos traction control, engine modes ens pla my nie regtig nie ek het in elk geval op die 1200 in enduro pro mode gery met alles af so dis n maklike een. Like die T7 se...
  16. Malmoer

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    🙊🙊🙈🙈 was nie die plan nie.... My bike is afgeskryf agv n ride. Nie n ongeluk gehaad nie maar wel erg baie skade. Storie vir n ander dag. Die rallye's se verkoops waardes is baie hoog. Ek ry baie, so ongeveer 30000km n jaar so ek het n bike gesoek met lae kilos en die nuutste jaar wat ek on...
  17. Malmoer

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    Ride report will follow, but i need to work to earn an income first.
  18. Malmoer

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    There is an option to keep it. But You have to purhase and take delivery in Germany........
Top