So daar gaan almal, elke ou se verskoonings ooit om bike te ry......
Net soos in die lewe kort jy net self vertroue en n never give up attitude. die res sal volg!!
Laat my dink aan ou Joey Evans, Dr's het gese hy sal nooit weer loop nie en hy het net besluit n hy gaan nie opgee nie!!