ek het myne sommer met my S10 gaan doen die dag.
met die K53 check voor die tyd, kom ek by die deel waar jy moet aan dui jy sal kyk vir die ketting kondisie ens ...
ek tune die ou, ek weet nou nie wat ek hier moet doen nie, die driveshaft is bietjie moilik om oop te maak elke keer.
hy het net sy...