This!!
@sidetrack , ek het self so 660Z soos jy gehad ... en die eerste paar trips op my 690 ry, flip ek hom amper.
hoogte gewys is hy omtrent die selfde as wat my 660Z was, maar omdat die saal so bietjie smaller is en fiets ligter, pla dit nie veel nie.
luggage wise gaan dit jou ook nie...