n Maat het tydens sy eerste vakansie in sy laat dertigs gesê half pad in Baviaans hy kan duidelik aan die vakansie gevoelte gewoond raak,maar hy vermoed dit mag dalk n kontant vloei probleem veroorsaak in die lange duur!! :p
Dis soos voor n tronk op die sypaadjie vasgeboei te sit!! 😬
n Vriend sê as jy jou desember vakansies for life wil opvark dan trou jy n vrou wat innie bank werk!!
And my last one was when 32 bikes waited for me at the bridge in Stilbaai!! Of which the front runners could ride the Dakar easily and the last one an omie with his heart beating in his throat the whole way. 😬