Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Chrisl

    Decide on a route for me, please.

    Dink dis die pad wat hulle trap met die baiesukkels tydens die Karoo to Coast. Ek dink daar is normaalweg n geslote hek daar op daai pad.
  2. Chrisl

    Decide on a route for me, please.

    Nee uit Uniondale rigting Avontuur deur die bergpas op teer.
  3. Chrisl

    lowering links for the 250 tornado

    Have you done this already? Lowering the bike takes about 45 minutes and will lower the bike 40mm and make the bike handle a bit better (as the center of gravity will be lower). It requires a few spanners or sockets (14mm, 17mm, 19mm) and an 8mm Allen key...
  4. Chrisl

    Decide on a route for me, please.

    Nee ongelukkig nie Suzuki. Die 2 manne kan gelukkig ry. Die klim uit oor die klipbanke vanuit Bonnedale was bietjie grof en n drif of twee later was erg klipperig.
  5. Chrisl

    Decide on a route for me, please.

    Nee dag twee uit Uniondale en net na die bergpas draai links in Onder Kouga tot jy weer die R62 T naby Haarlem. Draai links en weer links voor Joubertina vir Bo Kouga.
  6. Chrisl

    Decide on a route for me, please.

    Gawe dag trippie daai. Ek sou voorstel jy maak net seker jy kan die Attekwas pas se sleutel kry by Bonnidale met verstande jy pos hom terug. Hoe lank hy vat sal ek nie weet nie,maar twee kliente is eenslag daardeur met n 1100 GS en KTM 990. Daar was moeilike gedeeltes. Met jul ligte fietse...
  7. Chrisl

    Black Friday - so what did you buy?

    Jou geldgat...............................................................................................................................en roomys fynproewer ook!!! 👏
  8. Chrisl

    For Sale Kawasaki W650

    Die W650 klink inderdaad baie mooi Ek wonder hoeveel het die feit dat hy die linker pyp ook regs geroute het iets my sy klank te doen? Klink amper V Twinerig met die weg ry.
  9. Chrisl

    Help my weedeater is smoking

    BuRP se internet is stadig vandag hy sal eers vannaand die Castrol alert op sy fone kry!! 😜 :p
  10. Chrisl

    Snake Photos

    Gelukkig is daar nie sulke goete waantoe jy nou gaan. 👏 No, there aren't any snakes or crocodiles in New Zealand.
  11. Chrisl

    Dakar 2025

  12. Chrisl

    For Sale Kawasaki W650

    Ek dare you, hoor hoe mooi kan hy klink!!!:love:Raid die kinders se studiefondse!! 😜 💪
  13. Chrisl

    Decide on a route for me, please.

    Jy ry Rooibergpas toe en voor hom draai jy regs af en later by n Y links. Dan sak jy af na die Gouritsrivier. Anderkant is n paar hekke en jy T teer naby Volmoed. Draai regs tot jy die Oudtshoorn-Mosselbaai pad T. Draai links vir so 8 kilos draai dan regs op die eerste groot grondpad. Dis die...
  14. Chrisl

    Decide on a route for me, please.

    Vanaf Barrydale kan jy Brandrivier, Okertskraal,Van Wyksdorp, Paardebont, Mt Hope,Zebra, Heimersrivier en dan stukkie teer tot by Nols waar jy vir eerste kan petrol kry. Net na Nols draai jy regs en dan grondpad tot in De Vlugt. Vandaar uit tot by Avontuur. Gooi teer tot by Joubertina vir...
  15. Chrisl

    Decide on a route for me, please.

    Jy kan vanaf Mbaai na Bonnidale Farm ry en dan vra jy die sleutel van die hek en dan ry julle Attekloofpas. Dit is n workout. Jy pos die sleutel terug. Jy kom net onderkant Robinson pas uit Ouhoring kant. Dan draai jy rigting Ouhoring vir so 15kms dan draai jy regs op Mt Hope pad. Grond. Dit vat...
  16. Chrisl

    Top End Rebuild: Yay or Nay

    Ek dink dis maar hoe die groen petrol maak as jy hom soms brand vir lang ente. Ek sou ook nie worry nie.
  17. Chrisl

    Quest Vulstasie op Carnavon, NC

    Het die man toe sy sleutel gekry?
  18. Chrisl

    Decide on a route for me, please.

    As julle in Mosselbaai begin ry Robinsonpass toe en draai links af op die Haelkraalpad en dan later regs na Bonnidale farm. Hou aan tot julle die grondpad tussen Herbertsdale en Van Wyksdorp T. Draai regs ry deur Van Wyks en draai regs Rooiberg pas se kant toe. Net voor Rooiberg draai regs en...
  19. Chrisl

    Just beautiful bikes - designs, mods and graphics

    https://www.autoevolution.com/news/moto-guzzi-gran-sasso-750-is-custom-justice-done-to-the-ntx-comes-with-breva-power-243447.html
Top