Ons kamp een nag by Matroosberg. Dit raak -6 die nag. Berge is spier wit van die sneeu. Volgende oggend wil my maat se KLR se battery nie saam werk nie. Hy moes begin skop vir die eerste keer vandat hy die bike het. Hyt gou gesweet. Beslis nie so maklike skopper soos meeste thumpers. 😬
Lyk my 1985 was die eerste kick en lektriek model. 1986 toe stop hulle die KLR 600.
Met ander woorde die eerstes was kick only.
Kawasaki introduced the KLR600 in 1984. 1985 was the first year for electric starting and 1986 was the last year for the 600cc motor...
Gister sommer teer gelek so oud was daai olie in die enjin!! 😜
Nee wat die ou donkie loop mooi. Gister gawe berge gery. Sou graag gister se roete na reen wou sien, behoort mooi groen te wees.
Stroopwafels!
Waar koop mens die goed locally...................................................................................................................................asking for a friend!!;)
Vir n teerpad toer die bike. Ek het nog nooit een gery,maar dit lyk net na n lekker betroubare bike.
https://www.motorcyclespecs.co.za/model/suzu/suzuki_gs425%2078.htm
En dan vir die dag as ek my Easyrider droom wil leef die een. Was n super cool bike vir my gewees...
Daai ou 23"er sal lekke rustige toer bike maak. Ek het myne baie geniet. Die thumper wat die heel maklikste gestart het van die paar wat ek besit het.
https://www.fmm.co.za/on-yer-bike-1983-honda-xl500s/
1985?
OK dan sal my eerste keuse n 83-84 600 Tenere wees.
https://www.motorcyclespecs.co.za/model/yamaha/yamaha_xt600z_te%2083.htm
tweede keuse KLR 600. Kick en lektriek start.
https://www.motorcyclespecs.co.za/model/kawasaki/kawasaki_klr600%2084.htm
Air cleaner replaced (seems strange for a first service
Hoop jy het die ou airfilter gevat en dadelik terug gesit en die nuwe op die rak gesit totdat 10 000kms op daag?