Dankie Adie, ek geniet jou thread :thumleft:
Vragie: het jy progressive springs in die forks? Dit het 'n moerse verskil gemaak op my Dakar, maar ek is R4000 gekwoteer vir 'n paar vir die 800, so ek het eers gelos. Het al een of twee keer 'n bottom-out op die 800 gehad, en ek is nie swaar nie :o