Die Amageza dae se CRF450X bikes - soos my 2011 - het 5 ratte, maar die rede is dat die engin en ratkas gesplit is met hulle eie olie etc, wat natuurlik ongelooflik voordelig is. So die verpakking sal nie moontlik wees met 6 ratte nie. Myne kan 168 op n GPS loop, maar liaison is maar n 115km/h...