Met die langerige naweek van die 24ste in aankoms kon ek weer vir ‘n slag daaraan dink om by my ouers op die plaas te gaan gesig wys. ‘n Gewone naweek is darem net te kort om die ± 700km vanaf Rustenburg tot in Luckhoff af te le en dan nog tyd oor te he om saam met die familie te kan wees...