Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    Spot the location!

    Ek sien 'n berg.  George  :D
  2. H

    Spot the location!

    Dan is dit iewers op die N14. Kakamas-Pofadder Come on ek weet ek is naby. Met jou RR was jy deur daai deel van die land.
  3. H

    Spot the location!

    Carnavon se kant toe?
  4. H

    Spot the location!

    Wolseley
  5. H

    Spot the location!

    100% Gooi. Die wat op die jaar end bash gaan sal oor hom ry.
  6. H

    BMW HP2 te koop

    Not many of those HP's around, only 2910 were ever build and about 300 came to South Africa. I spoke to somebody at BMW the other day and they recon only about 250 still running at this stage in SA. All I can say,"what a bike!! "  Never take one for a test drive, it's gonna be expensive. As hy...
  7. H

    Spot the location!

    Die brug loop oor die oranje rivier ja maar waar.
  8. H

    Spot the location!

    Nee verder wes
  9. H

    Spot the location!

    Ok hier is een vir julle. Op water brug naby water dorp is ek. Jammer kerels ek is bietjie tegnologies gestremd. HELP :thumleft:
  10. H

    Spot the location!

    Magoebaskloof
  11. H

    Spot the location!

    Is die plek dalk tussen Wolesely en Tulbagh?
  12. H

    F800 GS Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    Same. Jy het net handel bar raisers op en ek nie. Ek het weer 'n crossbar op met 'n GPS bracket. Kan nie duidelik sien of dit by jou op is nie. Ek moet nog my voorste shocks uitsort. Wonder nog daaroor. Het jy al?
  13. H

    Lesotho Tour - a picture & video story

    Goed gedoen Michiel. Ek onthou nog vir John perd van skool dae af. Hy was al daai tyd al kort van humeur. Ek onthou nog die dag toe ek per ongeluk in die swembad ingery het met sy resies fiets. Hy was baie bly gewees daai dag. ;D Ek wil Desember die 15de tot so die 20ste weer Lesotho in...
  14. H

    Country Trax "Skills Brush-up" 4th Sept

    O shit! I think I bought that same piece of land. Just after that sandy section with the water in the bend. Dual ownership ???
  15. H

    F800 GS Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    Ek is ablsolute mal oor my fiets. Hy is nou presies twee jaar oud en met 18000km op die klok. So ver nog net agter bearings vervang op 16000km so 2 maande terug onder waarborg. Ja die voorste shocks is sag maar ek is nou nie die enduro tipe wat teen 160km/h in die grond paaie af jaag nie. Met...
  16. H

    BrUSH up your Skills - 4 September 2010

    Thanks guys for a well organized event. Wild dogs were out in great numbers. Great support guys and girls. I bought 4 small plots on that enduro track and paid only one lose mirror for it. Bargain. Big  :thumleft: to the instructors for your patience and you time.
  17. H

    A trailer and a few friends do Loskop

    Lekker trailer daai groenie.  Ek het jou gesien in Loskop dam Sondag oggend daar by die garage. Jy het ons nogal heel vriendelik gegroet met 'n "goeie more ouens". Ek was op die Geel 800GS. So waar na toe volgende met die gedoente?
  18. H

    BrUSH up your Skills - 4 September 2010

    Booked and confirmed. Now to convince a few friend to come along.
  19. H

    Birth of a(nother) legend

    Geluk SGB dus 'n mooi kleur daai en al die bling.  :o Altyd die oranje verwar met 'n cheetah ondersteuner. ;) Ek hoop my skuur sal ook eendag net so lekker vol wees met sulke ry goed soos joune. Met 'n paar John Deere's by natuurlik. :ricky: My gat brand nou net vir 'n HP nadat ek Losper sin...
  20. H

    GS Trophy Africa 2010

    Am I the only one wondering how Hoofseun managed to be at two events at the same time. Countrytrax and the GS Trophy.
Top