Nee wat, daai patent gaan nogsteeds 2 skerp geroeste draadpunte veroorsaak waar jy hulle moet knip. Wanner die pyp (dit gaan gebeur) reg langs daardie las begin lek, moet jy daai k@k las afhaal met 'n gladde modderige tang. Daai skerp geroesde draad punt steek jou gewoonlik op die kneukel, net...