Die name op die gedenkplaat, Blignaut val my op want ek is ook een. Petronella Blignaut, 2 jaar oud. Gebore in n konsentrasie kamp en sterf ook in een. Die lewe kan darem swaar wees, mens moet dankbaar wees vir elke dag as n vry persoon met goeie gesondheid