KLR’s hou mos van boute verloor, ek glo darem nie jy sal issues he nie :D Sal n lekker plaas bike maak. Koud petrol kraan oop, choke oop ignition af dan cycle engine so 2-3 keer, ignition aan en skop. Hy vat amper altyd eerste keer. Indien warm kyk net na kickstarter dan vat hy, baie maklik.