Dalk moet ek bietjie by ma Pa leer, hy het deur al die jare pligsgetrou vir die Vrystaat geskree, needless to say hy was maar still gewees. Punt is, hyt altyd die game record en slegs gekyk as hulle gewen het, dat hy ook saam kon praat as die ander 3 supporters op die dorp saamkom:ROFLMAO: