Ek gaan wragtag nie gaan meet nie maar die langste stuk is hier onder my neus op die A24 (150KM) tussen Hamburg en Berlin, ek wat van 2 permanente padwerke en hoeveel kleiner stukkies wat tans 80 is.
Alhoewel die argument nou net oor argumenteer is, is die antwoord dat die Tesla sal net mooi...