Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Vis Arend

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    Ek dink nie base-camp was by Omaruru nie, ek kan verkeerd wees, ek dink dis meer Okahandja se kant toe, miskien Gross Barman of een of ander lodge daar rond. Hulle het wel in die Omaruru rivier gery, maar dis toe hulle by Spitskoppe was. Die aanbieder het later in die vid iets genoem van een...
  2. Vis Arend

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    Moer interessant, dankie vir die deel. 💪 Daai Ingilse het lekker gesuip geraak daai eerste aand, ek dink hulle moes so bietjie gesuffer het die volgende dag. :ROFLMAO: Sien hulle lief hul rooiwyn. Waar was "base-camp" gewees? Ek dink julle het daar begin en daar ge-eindig.
  3. Vis Arend

    Footpeg Diaries

    Lank gewag vir die een, dankie vir die deel. (y)
  4. Vis Arend

    MotoGP 2025

    :coffee:
  5. Vis Arend

    Sidecar fanatics ....

    Virseker nie 'n donkie daai nie, hy sal lekker loop op ons grondpaaie. 💪 💪 Die laaste ou wie ek gevat het vir 'n spin met my sidekar het amper sy broek en my sidekar beskuit, hy het gesweer nooit weer klim hy in een nie. :oops: Drie maande later toe koop hy homself een. :ROFLMAO:
  6. Vis Arend

    Outjo, Namibia

    Bring some pies back from Outjo, some of the best pies I had in my life. (y) (y) 🤤 🤤 This should be your shortest route to Outjo if you prefer the black stuff.
  7. Vis Arend

    Warthog Bash first weekend April 2025 - Further details will be added to page 1 as planning proceeds.

    Pensioners public holiday. :cool: Sal hier dophou, ons beplan ons jaarlikse lang bike trip gedurende April/Mei, en mag dalk die venue insluit as deel van ons roete. :unsure:
  8. Vis Arend

    Birds of South Africa

    Pragtig. 👌
  9. Vis Arend

    Birds of South Africa

    Yip, jy sal seker teenkanting kry oor daai opmerking, maar ek hoor jou en stem saam. ;) Een jaar ry ons daar in die Noorde van Nam en dis daai jaar wat die Troupante se kleure die helderste is wat ons nog ooit gesien het. Hulle is volop, dis te pragtig, en net daar vlieg een voor my in en...
  10. Vis Arend

    Awesome Tools

    :coffee:
  11. Vis Arend

    Fanie Scholtz - AKA the guy the falls and breaks stuff all the time on Footpeg Diaries.

    Welkom terug Fanie. (y) Groot asseblief, don't break this forum. :ROFLMAO: :ROFLMAO:
  12. Vis Arend

    Roads in a distance.

    Awesome, thank you. Saved it for future reference, this one is on the bucket list. 👌
  13. Vis Arend

    Roads in a distance.

    Had to look where Marken is, got it and bookmarked the area, thanks. Stunning road/track. (y)
  14. Vis Arend

    Paying for fuel in Namibia

    Ditto, just make sure your bank is informed that you are in Namibia. We used credit/debit cards throughout Namibia, only place that needed cash was at Spitzkoppe. Sad but true, especially if you on you own and usually in the bigger towns.
  15. Vis Arend

    Namibia Trip Planning 18 April - 04May2025

    In sort, yes, the D1918 from Henties to Spitzkoppe is currently one of the better maintained roads in the South of Namibia. I will weigh in a tad later with some idea's / advice and recommendations, (we just did a similar trip recently, September) just busy with something urgent at the moment.
  16. Vis Arend

    Birds of South Africa

    Also at Maghoto camp in Botswana. Fish Eagle Wattled Crane Lilac Breasted Roller Red Billed Hornbill
  17. Vis Arend

    Birds of South Africa

    And then at Luderitz. Flock of Flamingo's
  18. Vis Arend

    Birds of South Africa

    In the mean time, on the Chobe river at Kasane. Me ;) Reed Cormorant
  19. Vis Arend

    Birds of South Africa

    Jy is reg, dankie. My vrou het hom oorspronklik uitgeken as 'n houtkapper, maar my skoonseun het verskil, maar nou kan ek sy siel uittrek. :ROFLMAO: Help gou met die een, gesien in Botswana by Maghoto kamp langs die Khwai rivier. Hy was bietjie vêr gewees en dis nie een van die beste...
Top