Onglukkig ken ek nie B&B's nie, ons het nou in September die kamp ding gedoen en dit het ons klaar 'n fortuin gekos, so, ek weet nie of jy gaan wegkom met goedkoop verblyf in Nam nie. Miskien is daar nog iewers so iets, maar ek weet nie daarvan nie.
Ek vermoed Covid het die mense 'n gatslag...